SA Graan April 2014 - page 11

9
Streek 27 vergadering beskikbaar, waar hy ‘n deeglike voorleg-
ging gedoen het oor die JSE se uitgangspunt rakende die lig-
gingsdifferensiaal.
Produsente het verskeie vrae aan Sturgess gerig asook alterna-
tiewe scenario’s geskets. Sturgess het aangevoer dat alhoewel
hy produsente se bekommernisse betreffende die implikasies
vir die kontantgewasmark verstaan, die JSE se besluit oor die
differensiaal aanvanklik finaal is. Steytler enDeVilliershet indie
lighiervanprodusentegerusgestel dat alhoewel dit diegeval is,
daar steeds alternatiewe verligting of oplossings is wat ernstig
deur Graan SA ondersoek word. Steytler het sy dank aan die
produsente uitgespreek vir die wyse waarop hulle die situasie
hanteer.
Daar is ook by albei vergaderings van die geleentheid gebruik
gemaak om die ontwikkelende graanboere in dieWes- en Suid-
Kaap asookhulmentors tevereer vir hul hardewerk endeurset-
tingsvermoë. Elkeenhet ‘n sertifikaat ontvangwat hul plek indie
250Tonklubaanwys.Daar isaltesaamongeveer 5264 tongraan
gedurende2013deurontwikkelendeboeregelewer.Wesselshet
hierdieprodusentehartlik geluk gewensmet hierdieprestasie.
Boerderye wat toekennings ontvang het, was: Rietpoel AJV,
Suid-Kaap;SaambouBoerdery;SuurbraakGrainFarmers;Swart
Boerdery; Versig Boerdery; Agri Dwala; Goedgeloof Boerdery;
Moorreesburg AJV, Wes-Kaap; Genadeshoop BK; Kanolskop
Trust; Ganzekraal Boerdery; enTheewatersvlei Boerdery.
Ten slotte het die voorsitters van die onderskeie vergaderings
lede meegedeel dat na aanleiding van die uitbreiding van die
Paarl kantoor se personeelkorps, die Graan SA Hoofbestuur
besluit het om hul sekretariaat vanaf 2014 intern te hanteer. Die
voorsitter het sy dank en waardering aan Agri Wes-Kaap uit-
gespreek vir hul uitstekendediens deur die jare.
6: Ledebydie vergaderingwat opMoorreesburggehou is.
7: JacobAfrikaner, verteenwoordiger vanKanolskopTrust, by LouwSteytler.
8: LouwSteytlerwens ThobelaNtshobololo, verteenwoordiger vanGanzekraal boerdery, geluk.
9:Whernit Dirks, verteenwoordiger vanGenadeshoopboerdery, saammet LouwSteytler.
10: Produsentehet diegeleentheidgehadom vrae te vra en voorstelle tegee.
11: ‘n Spesiale toekenning is aan Agri Wes-Kaap gemaak. Van links: Johan Bothma, Helena van Eeden, Louise van Zyl (almal van Agri Wes-Kaap) saam
met Louw Steytler, Carl Opperman (Agri Wes-Kaap), André Kirsten
(hoofbestuurslid vir Graan SA) en Richard Krige (hoofbestuurslid vir
GraanSA).
By die vergadering opMoorreesburg
6
10
11
7
8
9
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10 12,13,14,15,16,17,18,19,20,21,...92
Powered by FlippingBook