SA Graan April 2014 - page 3

1
April 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
a
strid Jankielsohn is in
Johannesburg gebore en
het in die Vrystaat groot-
geword. Sy het by Kovsies
haar BSc, BSc Honneurs en haar
MSc in Entomologie behaal en
haar PhD in Entomologie by die
Universiteit van Pretoria gedoen
oor die ekologie van miskruiers. Haar loopbaanpad het by die
Entomologie-afdeling van Kovsies begin, waarna sy ‘n draai by
die Departement van Omgewingsgesondheid van Technikon
Vrystaat endaarnaook bydieUniversiteit vanQwaqwagemaak
het. In Junie 2003 het sy by die LNR-Kleingraaninstituut begin
werk. “Ek het hier gevind dat my opleiding en ondervinding
as insektoloog my baie help om probleme wat in agro-
ekosisteme ondervind word, raak te sien en oplossings te
vind.” Haar hoofnavorsingsfokus is om te kyk na die ekologie
en verspreiding van Russiese koringluis biotipes in Suid-Afrika.
Sy is getroud met Roy en hulle het een seun, Tristan. “In my
vrye tyd baklei ek vir diereregte. Ek gee ook op ons plaas buite
Bethlehemhuisvesting vir diedierewat opmypad kom.”
P
IETMANBOTHA
(landboukonsultant en
SAGraan/Grain
medewerker) lê vir die
tydskrif besoek af bydieGraanSA/Syngenta
Graanprodusent vandie Jaar-finaliste en vertel
onsmeer vanhullebestuurspraktyke. Vir hierdie
uitgawehet hybyDirk enHerman vanRensburg
vanPaucifloraBoerderygaan inloer enop
bladsy 56
kan jymeer lees oor die suksesresep
vanhierdieuitmuntendeboerdery indie
Arlington-distrik.
C
HARLIEREINHARDT
(buitengewoneprofessor
inonkruidwetenskap, Universiteit vanPretoria
endekaan: VillaAcademy) se reeks “Ken jou
onkruiddoder” is tydensGraanSAKongres as die
beste artikelreeks indie tydskrif vir die afgelope
jaar aangewys. Opname (absorpsie) vanonkruid-
doders deur plante is in vorige artikels aangeraak
ennou fokus hyopdie rolle vanprodukformulering
endiemanier van toediening.Meer hieroor op
bladsy 47
.
S
edert verledemaandhet ons ‘nnuwe rubriek in
SAGraan/Grain
: “Inset-oorsig”wat deur
CORNÉLOUW
(senior ekonoom: Bedryfsdienste,
GraanSA) behartigword. Indiéuitgawe (op
bladsy 44
) gesels hyoor produksie-insette enhoe
GraanSA tot lede sediens is. “GraanSA semissie
is om kommoditeitstrategieseondersteuning en
dienste aan sy lede te voorsienom sodoende vol-
houbaarheidopdieplaas tehelp verseker.”
R
UTHSCHULTZ
(
SAGraan/Grain
medewerker)
het in Februarie vanjaar een vandie sojawis-
selboudinamika-inligtingsdaebygewoon. Lees
gerus op
bladsy 84
watter raadKipCullers (wat in
2010 as dienuwewêreldrekordhouer vir sojaboon-
produksie aangewys is) enDavidHula (wat die
wêreldrekordhou vir diehoogstemielieopbrengs
onder besproeiing)met Suid-Afrikaansepro-
dusentegedeel het.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
UsmanAly,MardéBooyse, PietmanBotha, ChrisDannhauser, AnneliedeBeer, JanniedeVilliers, JanduPreez, Louie Esterhuysen, Bradley Flett, AlzenaGomes,
Astrid Jankielsohn, Belinda Janse vanRensburg, Christo Joubert, Koos Kirsten, Francois Koekemoer,MelerciaKotze, Johan Labuschagne,Wessel Lemmer, Corné Louw,
JustinusMashao, JennyMathews, AdamMostert,Wessel Pretorius, CharlieReinhardt, Ruth Schultz, Loureine Salomon,Wandile Sihlobo,Gerrie Smit, Hendrik Smith,
Sonia Steenkamp, Liana Stroebel,Wayne Truter,Gerrie Trytsman, Hans vander Berg, Chris Venter, DavidViljoenenBarendWentzel
d
it is darem net ongelooflik hoe afhanklik ‘n mens
van jou selfoon geraak het! Ons is in Maart vir die
langnaweek saammet vriende Eiland toe – en daar
vergeet ekmyselfoon indiegeharwar ombetydsweg
te kom; te kyk of alles ingepak is; koeldrank vir die
kinders vir diepad in tegooi; hulleaan te jaagomgou
‘n draai te loop (“Daar is nie plek langs die pad om te stop nie!”)
en te kyk dat die kat by die deur uitgesit is; die budgies kos het en
die alarm aan is.
‘n Hele langnaweek sonder ‘n selfoon. Sonder
Facebook
. Sonder
Twitter
. Sonder
news24.com
. (Wat sê hulle oor die Oscar-ver-
hoor?!)Wat opdieouendvandiedag ‘nbaiegoeiedingwas,want
dan kan ‘nmens bietjieontspan ennet op jougesin fokus.
Enomalles tekroon ismy internet toedieweekdaarnabydiewerk
af – dit terwyl ons besig is om dié uitgawe te finaliseer en gereed
temaak omdrukkers toe tegaan.Wat ‘n krisis!Wat ‘n ramp! Praat
van afgesny van die wêreld! Ek moes kort-kort na ‘n koffiewinkel
jaagomviahulle
Wi-Fi
-konneksiedaremnet dieartikelsenproewe
heen enweer gestuur te kan kry.
Iemand van Gen Y sou beslis sy of haar polse afgekou het! Wat
is Gen Y?! Vra gerus vir iemand wat by Graan SA se Kongres
was – of lees in dié uitgawe ons terugblik oor Kongres. Gen Y
(oftewel
Generation Y
) is die generasie wat tussen 1981 en 2000
gebore is.
Graan SA se Kongrestema was vanjaar “Die volgende generasie”
– wat baie relevant en baie interessant was. Die aanbieding van
dr RenéUysoorGenYhet veral groot byval bydiegehoor gevind.
Tydens Kongres is die volgendegenerasie-tegnologie asook die
volgendegenerasie-verbruikers, -plaaswerkers en -beamptes deur
‘npaneel van kenners beredeneer enbespreek.
Vanjaar se Graan SA NAMPOOesdag-tema sluit ook hierby aan:
“NAMPO 2014 – Die nuwegenerasie-landbouvennoot”. Saammet
hierdie uitgawe van
SA Graan/Grain
word ons jaarlikse NAMPO
Oesdag bylae gepos. Die bylae behoort aan voornemende Oes-
dagbesoekers ‘n goeie oorsig te gee van wat hulle by vanjaar se
NAMPO tewagte kanwees.
Maak seker jy maak ‘n draai by die Oesdag – of jy nou ‘n
Baby
Boomer
, ‘nGenYof vanwatter generasieook al is!
NAMPO is dieplek om tewees.
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
1,2 4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,...92
Powered by FlippingBook