SA Graan April 2014 - page 10

8
WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
MELERCIAKOTZE
en
LIANASTROEBEL,
Graanprodusentontwikkelingsprogram, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
April 2014
Vergaderings indieKaapgehou
s
treek27vanGraanSA sealgemene jaarvergaderinghet op
Dinsdag, 11 Februarie, plaasgevind by Rietpoel, die Over-
berg Agri konferensiefasiliteit buite Riviersonderend, ter-
wyl Streek 26 vanGraan SA se algemene jaarvergadering
opWoensdag, 12Februarie, bydieJanBasson ledesaal op
Moorreesburgplaasgevindhet.
Dieopkoms vanbeide vergaderingswas baiegoed enongeveer 150
kommersiële en ontwikkelende produsente asook verskeie bedryfs-
rolspelers het die vergaderings bygewoon. Die Suid-Kaap (Streek
27) se vergadering is deurmnr RichardKrige gelei en die Swartland
vergadering (Streek 26) deur mnr André Kirsten; wat hul albei as
voorsitters baiegoed vanhul taak gekwyt het.
Mnr Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA)
was eerste aan die woord en het lede deeglik toegelig aangaande
Graan SA se werksaamhede tydens 2013 rakende markte, invoere,
produktiwiteit, navorsing, kommunikasie, inligting en transforma-
sie. Hyhet ookdieHoofbestuur se strategie vir 2014 van volhoubare
produksie, werkskepping en voedselsekerheidmet die ledegedeel.
Verder hetmnr LouwSteytler (voorsitter: GraanSA) ‘n inspirerende
toespraak gelewer waarin hy die noodsaaklikheid van ‘n inklusiewe
landbousektorbeklemtoonhet enprodusentegemaanhetom ‘nern-
stige kopskuif te maak in hierdie verband ter wille van die vooruit-
gang van ons land. Steytler het verder ‘n beroep op elke produsent
gedoen om positiwiteit met betrekking tot die landbou uit te leef,
veral tussen vriende en spesifiek in die teenwoordigheid van hul
kinders. Hy het aangevoer dat kommersiële produsente, ontwikke-
lende boere en landboubesighede mekaar moet ondersteun en in
mekaarmoet glo en vertrou.
Mnr Wessel Lemmer (senior ekonoom, Graan SA: Bedryfsdienste)
het oor die jongstemarkinligting gerapporteer en onder meer 2013
se gemiddelde opbrengste asook 2014 se geskatte opbrengste
deurgegee, waarna mnr Corné Louw (senior ekonoom, Graan SA:
Bedryfsdienste) lede ingelig het rakende die dieselrabat. Louw het
aangevoer dat dit belangrik is dat produsente rekordmoet hou van
diesel wat vir die rabat kwalifiseer. Hyhet genoemdat daar ‘n spesi-
fieke vorm is wat voltooi moet word vir die Suid-Afrikaanse Inkom-
stediens (SAID) vir rekorddoeleindes.
Die hoofbestuurslede en ekonome het ook die geleentheid gehad
omverskeievraevan lede tebeantwoordwat positieween konstruk-
tiewe gesprekke tot gevolg gehad het. Mnr Toit Wessels (ledebe-
marker: Kaapprovinsie) het na afloop hiervan terugvoering gegee
rakende die Graan SAWes-Kaap kantoor sewerksaamhede. Hy het
die gehoormeegedeel dat Graan SA ongeveer 46 kursusse aan 559
ontwikkelende boere asook plaaswerkers gedurende 2013 aange-
bied het. Wessels het ook die Paarl kantoorpersoneel, me Liana
Stroebel (landbou-ontwikkelingskoördineerder) en me Melercia
Kotze (komiteebeampte) aandie lede voorgestel.
Die gasspreker, mnr Chris Sturgess (direkteur: Afdeling Kommodi-
teite JSE), was ongelukkig weens ander verpligtinge slegs vir die
1: ChrisSturgess aandiewoord.
2: Brian Michaels van Goedgeloof
BoerderyworddeurLouwSteytlerge-
lukgewens.
3: Van Slangrivier Boerdery: Pieter
vanWyk,HeroldAbrahamsenThomas
Skietekat saammet LouwSteytler.
4: Louw Steytler by Suurbraak Grain
Farmers:WilmarAdamsenAlanJeftha.
5: Agri Dwala Boerdery: Hendrik
Leners,WillemJansen, Daniel Pieters,
Gavin Jaars en Marius Engel. Louw
Steytlerwens hullegeluk.
By die vergadering opRietpoel
1
4
5
2
3
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...92
Powered by FlippingBook