SA Graan April 2014 - page 9

7
April 2014
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
…withinASUF, themajor organisations in the
agricultural sector came to realise that a united
voice for the sector is ofmajor importance and
that the differences between the various stake-
holders are for themost part definitely not
insurmountable…
ASUFpress releaseon 24 February 2014
Geegerus jóúmening vandie kantlynaf:
083 490 9449
Náprodusentediehuidige seisoenbetreehetmet geenoorgedraagdegrondvognie, het natter toestandegedurende Februarie enMaart 2014geheers.
Volgens dieSuid-AfrikaanseWeerdiens is daar distrikte indieOos-Vrystaatwat soveel as 280mm reënval net vir Februariegemeet het.
After producers entered the current seasonwithno transferred soilmoisture,wetter conditions prevailedduring February andMarch 2014. According to
theSouthAfricanWeather Service, there aredistricts in theEastern FreeStatewhere asmuch as 280mmof rainfall for Februaryonlywasmeasured.
Baiedankie vir die artikel oor landbouskole indie Februarie-
uitgawe van
SAGraan/Grain
. Ons sal dit graagopdie skool
se
Facebook
-bladsy,wat baie aktief is,wil plaas
.
–Anne-Lizé Jansen vanVuuren, Hoërskool Kroonstad
VidaBooysen:#GSAKongresSAboere van vinnigste terwêreldom
nuwe tegnologie te aanvaar, sê JohnDeere,Monsanto.
MarleenSmith:#GSAKongresMaxduPreez: If IwereSA farmer today,
I’dbe fairly confident about future; continue to invest in farming.
Op die vooraand van die langnaweek sit ekmet ‘n
(egte blik) beker vuurwarm koffie die tydskrif terdeë
en geniet. Iets vir almal – dankie vir die skep van
vernuwende gedagtes enwaardes.
–Michael
GraanSA se 250Ton klub,wat in 2008 ingestel is, bied erkenning
aanontwikkelende kommersiëleprodusentewie seoesopbrengs die
250 ton-merkoorgesteekhet. Die klub se ledetal neem steeds toe. In
die finansiële jaar tot 30September 2013het 26produsentedie
250 ton-perk, 19die 500 ton-perk, 15die 1 000 ton-perk en 1die
1 500 ton-perkgehaal.
GraanSA 2013-jaarverslag
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...92
Powered by FlippingBook