Previous Page  112 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 112 / 116 Next Page
Page Background

Available in 5kg, 10kg and 25kg

V00000, V00000, V00000, V00000 (Act 36 of 1947)

rclfoods.com/optimizor

Die nuwe Optimizor

®

reeks word deur RCL Foods vervaardig, die grootste vervaardiger van troeteldierkos in Suid-Afrika, wat ’n betroubare

reeks toonaangewende kleinhandel- en veeartsgeformuleerde hondekos-handelsname voorsien.

Optimizor

®

Premium

is ’n voedsel van hoë gehalte, wetenskaplik geformuleer deur ons interne diere-voedingkundige en veearts, spesifiek

vir Suid-Afrikaanse honde. Die insluiting van hoë gehalte pluimveemeel en rys voorsien optimale proteïenvlakke – tot 20% meer as die

toonaangewende supermark-handelsname – om sterk spiere te bou en uitstekende verteerbaarheid te verseker, terwyl Vita Care

®

’n gesonde immuunstelsel bevorder.

Optimizor

®

Complete

is ’n smaaklike, gebalanseerde voedsel keuse aangevul deur Omega 6 olies vir ’n gesonde vel en pels, waarby

immuunversterkende Vita Care

®

ingesluit is, alles teen ’n bekostigbare prys.

Koop vandag nog die nuwe Optimizor

®

reeks.

rclfoods.com/optimizor

PRIMA VOEDING VIR DIE LEWE WAT HULLE VERDIEN

ONTMOET

DIE NUWE

OPTIMIZOR REEKS

Nou met verhoogde proteïene en 23 noodsaaklike

vitamiene en minerale ingesluit in ‘n verbeterde

resep waaroor jou hond gaande sal wees

Beskikbaar in 5kg, 10kg en 25kg – vra daarvoor by jou naaste troeteldierwinkel of koöperasie.

V10665, V13583, V19465, V26107 (Act 36 of 1947)