Previous Page  95 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 95 / 143 Next Page
Page Background

93

geraamde gemiddelde produsenteprys

2

van R1 984/ton vir die

komende produksieseisoen (2018/2019), styg die kunsmisprysindeks

skerper as die mielieprysindeks. Die gaping tussen die twee indekse

het dus verder vergroot.

JAARLIKSE VERGADERING MET FERTASA

Die jaarlikse vergadering tussen Graan SA en die Kunsmisvereniging

van Suider-Afrika (Fertasa) het op 26 Julie 2018 plaasgevind.

Belangrike sake wat tydens die vergadering bespreek is, sluit in:

Marktendense in die graanbedryf en produksiekoste vir die

2018/2019-produksieseisoen.

Kunsmiskoste en volhoubare graanproduksie teen uitvoerpariteit.

Internasionale en plaaslike situasie in die kunsmisbedryf.

Die beskikbaarheid van kunsmis en vervoerlogistiek.

Tendense in die kalkbedryf.

SA se afhanklikheid van invoere.

Die kunsmis- en kalkmoniteringsprojek.

Kunsmiswetsontwerp.

Situasie by Foskor.

Landbouchemikalieëbedryf

PRYSE

Bykans 100% van die aktiewe bestanddele wat nodig is om plaaslike

landbouchemikalieë te vervaardig, word na Suid-Afrika ingevoer. Die

internasionale pryse en wisselkoers word dus versigtig gemoniteer,

aangesien dit ’n belangrike rol in plaaslike prystendense speel.

Tabel 4

(op bladsy 94) toon die internasionale pryse van die

aktiewe bestanddele van onkruiddoders wat by mielies gebruik word.

Die pryse is in dollar- sowel as in rand-terme.

Buiten vir metolachloor toon internasionale onkruiddoderprysten-

dense jaar-tot-jaar-stygings. Vanaf September 2017 tot September 2018

het die internasionale pryse van glifosaat met 4,8% gestyg, terwyl

asetochloor, atrasien en trifluralien ook toenames van 14,4%, 7,8% en

7,4% onderskeidelik toon. Metolachloor was die uitsondering en het met

4,5% gedaal. In dieselfde tydperk het die R/$-wisselkoers met 12,2%

Indices of the producer price of maize and the prices of fertiliser

Indeks van die produsenteprys van mielies en die prys van kunsmis

* Preliminary/Voorlopig

Index/Indeks: 1985/1986 = 100

1985/1986

1986/1987

1987/1988

1988/1989

1989/1990

1990/1991

1991/1992

1992/1993

1993/1994

1994/1995

1995/1996

1996/1997

1997/1998

1998/1999

1999/2000

2000/2001

2001/2002

2002/2003

2003/2004

2004/2005

2005/2006

2006/2007

2007/2008

2008/2009

2009/2010

2010/2011

2011/2012

2012/2013

2013/2014

2014/2015

2015/2016

2016/2017

2017/2018*

2018/2019*

Fertiliser price index

Kunsmisprysindeks

Maize price index

Mielieprysindeks

4

Index

Indeks

Source: Grain SA

Bron: Graan SA

2

Average producer price = Safex, July 2018 price - average differential cost - handling costs

2

Gemiddelde produsenteprys = Safex, Julie 2018-prys - gemiddelde differensiële koste - hanteringskoste

average producer price

2

of R1 984/ton for the coming production

season (2018/2019), the fertiliser price index is rising more sharply

than the maize price index. Therefore, the gap between the two indices

has widened further.

ANNUAL MEETING WITH FERTASA

The annual meeting between Grain SA and the Fertiliser Association

of Southern Africa (Fertasa) took place on 26 July 2018.

Important matters discussed at the meeting include:

Market trends in the grain and oilseed industry and production

costs for the 2018/2019 production season.

Fertiliser costs and sustainable grain production against export parity.

International and local situation in the fertiliser industry.

The availability of fertiliser and transport logistics.

Lime industry trends.

SA’s dependence on imports.

The fertiliser and lime monitoring project.

Fertiliser Bill.

Situation at Foskor.

Agrochemical industry

PRICES

Almost 100% of the active ingredients required to manufacture

local agricultural chemicals are imported to South Africa. Therefore,

the international prices and exchange rate are carefully monitored as

these play an important role in domestic price trends.

Table 4

(on page 94) shows the international prices of the active

ingredients of five herbicides used in maize. The prices are in both

dollar terms and rand terms.

Except for metolachlor, international herbicide price trends show

increases year-on-year. From September 2017 to September 2018,

international prices of glyphosate increased by 4,8%, while acetochlor,

atrazine and trifluralin also indicated increases of 14,4%, 7,8% and

7,4%, respectively. Metolachlor was the exception, decreasing by

4,5%. In the same period, the R/$ exchange rate weakened by 12,2%.

Inset- en produksie-oorsig

Input and production overview

Insetoorsig

Input overview

2 000

1 800

1 600

1 400

1 200

1 000

800

600

400

200

0