

32
Jaarverslag 2018
annual report 2018
fall armyworm’s possible spread to all provinces, as well as the then
reduced summer grain plantings.
Media coverage in March was generated as a result of Congress,
the land reform motion and the generous donation of water to the
Moorreesburg district. Further media coverage focused on wheat
imports and the Western Cape drought.
Land expropriation and its effect on food production continued to
dominate the media through April coupled with the downward revision
of the wheat import tariff. May’s media coverage was led by the NAMPO
Harvest Day, and closely followed by the announcement of the long
awaited publishing of the statutory measure for the reporting of maize
imports and exports.
The months of June to September were dominated by the AB InBev
deal, the announcement of the soybean breeding and technology
levy, the Bela-Bela land summit, NAMPO Cape and the parliamentary
submissions on land reform plans. See
Graph 1
below.
Further, Grain SA’s estimated circulation on all print, broadcast and
online news platforms accumulated to a combined 936 million over the
twelve-month period with the majority of coverage generated by Grain SA
Executives quoted in the media. See
Graph 2
below.
In the local press, Grain SA’s publication word cloud changed
dramatically over the reporting period with a real focus on land, compared
to the previous period. Relevance of topics relating to South African
Month-on-month media coverage
Maand-tot-maand mediadekking
1
October 2017
Oktober 2017
April 2018
November 2017
May 2018
Mei 2018
December 2017
Desember 2017
June 2018
Junie 2018
January 2018
Januarie 2018
July 2018
Julie 2018
February 2018
Februarie 2018
August 2018
Augustus 2018
March 2018
Maart 2018
September 2018
Grain SA media coverage mentions by executives
Meldings van Graan SA in die media deur uitvoerende beamptes
Jaco Minnaar Jannie de Villiers Dr Dirk Strydom NAMPO Derek Mathews Dr Marinda Visser
2
800
700
600
500
400
300
200
100
0
R4 213 971
R20 966 176
R4 919 856
R17 797 450
R1 465 083
R2 674 479
71
34
688
117
621
104
Mentions
Meldings
AVE
25 000 000
20 000 000
15 000 000
10 000 000
5 000 000
0
8,18%
5,82%
6,96%
3,64%
9,04%
15,93%
7,36%
9,39%
8,04%
8,32%
10,64%
6,68%
die moontlike verspreiding van die herfskommandowurm na al die
provinsies, en ook deur die kleiner somergraanaanplantings.
Mediadekking in Maart is deur die Kongres, die grondhervorming-
mosie en die ruim skenking van water aan die Moorreesburg-distrik
oorheers. Verdere dekking het op koringinvoere en die droogte in die
Wes-Kaap gefokus.
Grondonteiening en die uitwerking daarvan op voedselproduksie
het die media regdeur April oorheers, saam met die afwaartse hersie
ning van die koringinvoertarief. Mei se mediadekking het hoofsaaklik
gehandel oor die NAMPO Oesdag, met die aankondiging van die lang
verwagte publikasie van die statutêre maatstaf vir die rapportering van
mielie-invoere en uitvoere daarmee saam.
Junie tot September is deur die AB InBev-transaksie, die aankon
diging van die sojaboon teling- en tegnologieheffing, die Bela-Bela-
grondberaad, NAMPO Kaap en die parlementêre voorleggings oor
grondhervormingsplanne oorheers. Sien
Grafiek 1
hieronder.
Graan SA se geraamde sirkulasie op alle druk-, uitsaai- en aanlyn
nuusplatforms het verder ’n gekombineerde 936 miljoen oor die
twaalfmaande-tydperk beloop, met die meeste van die dekking wat
gegenereer is deur Graan SA se uitvoerende beamptes wat in die
media aangehaal is. Sien
Grafiek 2
hieronder.
In die plaaslike pers het Graan SA se publikasiewoordwolk dramaties
verander oor die verslagdoeningstydperk vergeleke met die vorige
R