

108
Jaarverslag 2018
annual report 2018
Good corporate governance of paramount
importance to Grain SA
Goeie korporatiewe beheer uiters
belangrik vir Graan SA
Vir Graan SA is dit noodsaaklik om aan toepaslike wetgewing
en die riglyne van die King IV-verslag te voldoen. Maatreëls
word getref om goeie beheer te verseker, en sluit die volgende in:
Jaarverslag en finansiële state
Die jaarverslag en die finansiële state van die Graan SA Groep
word jaarliks vir goedkeuring aan Kongres voorgelê.
Oudits en beleid
Bestuursprosesse word geouditeer om te verseker dat dit aan
die vereistes van die interne beleid en prosedures van Graan SA
voldoen. Moontlike risiko’s word tydens Ouditkomiteevergaderings
bespreek, met aanbevelings deur bestuur van beheermaatreëls om
hierdie risiko’s te bestuur. ’n Risiko-ontleding is ook gedurende die
oorsigjaar gedoen om met interne ouditprosesse te help.
Ouditkomiteevergaderings
Vergaderings deur die Ouditkomitee met lede van die bestuurspan
en die eksterne ouditeurs bevorder ’n omgewing vir goeie
bestuurspraktyke en korporatiewe beheer.
To Grain SA, compliance with applicable legislation and the
guidelines of the King IV report are essential. Measures are
taken to ensure good governance, inclusive of the following:
Annual report and financial statements
The annual report and the financial statements of the Grain SA
Group are presented annually to Congress for approval.
Audits and policy
Management processes are audited to ensure that they comply with
the requirements of the internal policy and procedures of Grain SA.
Possible risks are discussed during Audit Committee meetings, with
recommendations by management for control measures to manage
these risks. A risk analysis has also been concluded during the year
under review to assist with internal auditing processes.
Audit Committee meetings
Meetings by the Audit Committee, with members of the management
team and the external auditors promote an environment for good
management practices and corporate governance.
Corporate governance report
verslag oor korporatiewe beheer