Previous Page  11 / 120 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 11 / 120 Next Page
Page Background

Jou vinnige

graan-oplossing

SILVIO FERRARIS,

Remacon Products

D

ie Yfel is ‘n Suid-Afrikaans-ontwikkelde produk. Dit is ‘n

beweegbare, modulêre stelsel wat wye aanwendingsmoont-

likhede in die landbousektor vind. Dit stel jou in staat om ‘n

graanopbergingsoplossing vinnig te installeer.

Remacon Products is sedert 2004 ‘n vervaardiger van voorafgegote be-

tonprodukte. Die Yfel is tydens ‘n besoek aan Parys deur die vorm van

die Eiffel-toring geïnspireer.

Die produk het byval by baie van die NAMPO kliënte, soos AFGRI,

GWK, VKB en VS Agri gevind – om meer net ‘n paar te noem. Die Yfel

het opsies van 1,2 m tot 4 m hoog, met verdere opsies vir 90°, 120°

en 135° snyhoeke vir eenhede. Hierdie veelsydigheid is goed ontvang

met herhalende bestellings van sommige kliënte wat slegs ‘n enkele

bestelling beoog het, maar besef het dat die Yfel baie maklik op ver-

skeie persele aangewend kan word.

Die Yfel is nie noodwendig ‘n permanente struktuur nie en vereis daar-

om nie nakoming aan wette nie en kan daarom maklik hersaamgestel

word om die effek van seisoensskommelinge op insetmateriaal in ag te

neem. Die installering van die Yfel is eenvoudig en jy kan binne agt uur

120 m van ‘n 4 m hoë muur installeer – as die toerusting en die terrein

korrek voorberei is. Dit is nie nodig om ‘n konstruksiespan aan te stel of

om materiaal aan te koop nie. Met voldoende grondvoorbereiding en ‘n

vurkhyser of kraan kan die Yfel-stelsel vinnig geïnstalleer word en is dit

onmiddellik beskikbaar vir opberging.

Ons gebruik selfkompakterende beton met ‘n sterkte van 50 MPa tot

60 MPa (wat na 28 dae bereik word) en met verskeie maasdraadverster-

kings – afhangende van die beoogde hoogte vir die Yfel. Die aard van

die Yfel-stelsel maak dit maklik om by die struktuur aan te las, soos wat

meer spasie weens groei benodig word of soos kontantvloei dit toelaat.

Jy kan dit selfs na ‘n heeltemal nuwe perseel verskuif en dit baie vinnig

gereed hê vir opberging.

Die Yfel kan in ons advertensie op die vorige bladsy gesien word,

met illustrasies van hoe die produk deur klein tot groot ondernemings

gebruik word.

Produk-inligting

Graan SA/Grain SA

in samewerking met

“Ons bou verhoudings met ‘n

Handdruk”

AANLYNSOEKE IS NOU ‘N

SKATTEJAG!!

(bm7 -m70o†ˆ;uvh-@;uv 0bmm; ;mh;Ѵ;

hbѴol;|;uv ˆ-m-= fo† rѴ--vĺ

"b;m ‰-| bv or ruolovb;Ĵ

);m omlb77;ѴѴbhķ l;| vѴ;]v ;;m hѴb;hĴ

;l-uh fo† ruo7†h|; o= Ѵ;‰;m7;

_-‰; 7bu;h --m fo† |;bh;ml-uhĺ Ő Ѵ--v

-

Ѵbh ņ uoˆbmvb--Ѵ ņ o= -vbom

--Ѵőĺ

VP NEIGHBIZ-AGRI

PROBLEEM?

OPGELOS!

Sárah Vlotman

Tel: 061 548 3621