Previous Page  80 / 84 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 80 / 84 Next Page
Page Background

The most photogenic season is here

RELEVANT

Photo competition

W

ith trees turning a thousand shades of red, brown and

yellow and misty mornings giving landscapes an eerie,

otherworldly feel there will be many opportunities to

capture nature at its autumn best. Here are some au-

tumnal photo ideas:

One of the first lessons taught in photography is to shoot with the

sun over one shoulder so it lights up the subject, but the lower and

weaker autumn light lends itself to doing just the opposite.

‘Contre

jour

’ is French for ‘against daylight’. It involves shooting subjects

against the sun’s rays. It’s particularly effective with autumnal leaves

– as they turn colour they also become more translucent, so the sun-

light reveals their structure. Lie down on the ground for an interest-

ing perspective on autumn leaves.

A child playing in a heap of leaves will fit into the competition theme,

symbiosis. Let someone throw or kick leaves up into the air to add

a sense of fun and movement to the shot. To do this, set Aperture

Priority (Av) mode on your camera and use a fairly shallow aperture

– around f/4 – to ensure the person’s facial features are in sharp focus

but will give a layered effect, so that leaves in the foreground and

background become progressively out of focus.

To capture animal silhouettes, it is best to shoot into the light on an

early, misty morning, exposing for the brighter sky so that the animal

itself is in silhouette. Shoot from a distance using a long telephoto

lens paired with a wide aperture to help separate the wildlife from

the background.

The period directly after sunrise or just before sunset is called the

golden hour as it is photographers’ favourite time for shooting pho-

tographs. In autumn the sun stays lower in the sky for longer, mean-

ing the ‘hour’ lasts a little longer. Shoot with the sun behind you to

light up the landscape, to the side to capture elongated shadows, or

into the sun for dramatic sunrises.

Source

https://www.techradar.com/how-to/10-autumn-photo-projects

SA GRAAN/GRAIN

EDITORIAL STAFF

Amanda van Blerk from Bethlehem won the

first prize of R1 500 in the February competi-

tion. Her photograph showing a cicada on a

sunflower leaf was an excellent example of

symbiosis.

Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:

estie@infoworks.biz

083 490 9449

KANTLYN

Op die

Ouma op pad dorp toe

– Deur Ria van Wyk van Worcester

Ons Karooplaas is so 65 myl van die naaste dorp af, met die

gevolg dat ons nie baie kere in die jaar dorp toe gaan nie. As dit wel gebeur,

skryf Ouma haar notisielysie met die grootste omsigtigheid vir die dorp-toe-

gaan-geleentheid.

Vroegoggend is almal al gereed – selfs die kosmandjie staan gereed op die kom-

buistafel. Oupa bring solank die Hillmantjie nader tot teenaan die agterdeur,

want Ouma loop nie meer so waffers nie. Die Hillmantjie snork en hoes en daar

trek die twee...dorp toe.

Die Karoo kry ook nie te dikwels reën nie, maar Boetie as dit die slag goed reën

dat die bruin watertjies so op die Karoovlaktes staan en die Doringrivier sy skop

skop, dan weet jy die Karoo gaan vanjaar seeroog-mooi word.

Iewers langs die pad moet Ouma skielik uit die karretjie, want as die natuur

roep, dan roep hy en hy roep hard. Die wêreld het lekker gereën en die stoot-

skraper het sywerk komdoen. OomDaan ken sy storie en die toe nog noue paadjie

word behendig geskraap, maar so met die skraapslag lê daar mos nou die

effense ou walletjies op die sykant van die pad. Oupa bring die ou kar-

retjie tot stilstand so na as moontlik aan die sykant van die pad, net vir in-

geval, want ‘n mens weet mos nie wie van watter kant af kom nie. Ouma mik

vir die sloot, maar o wee, sy trap op die ou walletjie wat toe nog bietjie papperig

is en daar sit sy...voete tot onder die enkels in die modder en sy begin gly...

“Jan, magtag man, waarom hou jy dan so stil dat ek juis op die walletjie moes

trap?” Oupa Jan, nou bleek van die skrik, klim uit en loop om die kar net om

weer met Ouma se harde woorde kennis te maak. “Wat doen jy nou...kan jy nie

sien in watse penarie ek is nie?”

Ouma staan enkeldiep in die modder met haar laag op laag rokke opgetrek

tot bo-oor haar knieë. “Help my net hier uit!” gil-skree sy en gryp Oupa se arm

vas. Met die voete se opligslag bly haar skoene onder die modder. Ouma, nou

erg ontstoke en verleë, probeer self die skoene soek, maar tevergeefs, want sy

moet mos ‘n ander draai loop. Oupa begin toe maar soek en Ouma loop opsy.

Weer hoor Oupa ‘n kreet: “Jan, hier kom ‘n ryding aan!” Oupa weet ook nou

nie meer raad nie en roep toe nog harder: “Vrou, trek net jou rok oor jou kop

dan weet niemand wie daaronder skuil nie!”

April 2018

78