SA Grain October 2013 - page 9

Die regte
kombinasie in die
stryd teen onkruid.
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-
mielies, -katoen en -soja verg bloot die perfekte
kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
-produk wat deel uitmaak
van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram in
mielies, katoen en soja.
Roundup PowerMAX
®
t
Is effektief – as enkelproduk of in kombinasie
met geregistreerde produkte!
t
Waarborg gewasveiligheid!
t
Is reënvas binne een uur na toediening – effektiewe,
vinnige opname selfs onder ongunstige toestande!
Roundup PowerMAX
®
plaas jou in beheer.
Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur,
beveel Monsanto aan dat Roundup PowerMAX
®
met ander geregistreerde produkte gekombineer
moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak:
011 790-8201 of
Roundup PowerMAX
®
bevat glifosaat 540 g/
l
. Versigtig.
Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).
Gebruik onkruiddoders op
n veilige manier.
Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Genuity
®
, Roundup Ready
®
, Roundup PowerMAX
®
, Roundup Ready
®
Flex Cotton,
Roundup Ready
®
Corn 2 en Roundup Ready
®
Soya is geregistreerde handelsmerke van
Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
RoundupReadyCorn2
RoundupReady
®
Corn2
RoundupReady
Soya
uppe marketing A09493/SAG
In Memoriam
Aktueel
7
Bekende land-
bouleier oorlede
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE
Mnr Gert Pretorius van Lichtenburg, ‘n bekende produsent en
landbouleier, is op 31 Augustus vanjaar oorlede. Pretorius sal
veral onthou word vir die rol wat hy vir meer as 50 jaar in ge-
organiseerde landbou gespeel het en sy toewyding aan die
sonneblombedryf.
Hy was vir baie jare lid van die Oliesaderaad en het as onder-
voorsitter gedien. Hy was ook visevoorsitter van die Oliesade
Advieskomitee en voorsitter van die Oliesadetrust. Hy was
stigter en voorsitter van die Nasionale Olie en Proteïensade
Produsente Organisasie (NOPO) tot hul eenwording in 1999
en het ‘n leiersrol gespeel in die eenwording van die graanbe-
drywe en die stigting van Graan SA in 1999.
Hy was aktief betrokke by Graan SA en was onder andere
hoofbestuurslid; voorsitter van die Sonneblom- en Sojaboon
Spesialiswerkgroep; lid van die Bedryfsheffingkomitee; die
NAMPO Oesdag komitee; en die Openbare Betrekkinge Werk-
groep. Pretorius was ook die eerste voorsitter van die Ontwik-
kelende Landbou Werkgroep.
Voorts het hy vir baie jare op die direksies van NWK, Sensako
en Monsanto gedien en was voorsitter van die NWK direksie en
Monsanto Suid-Afrika.
In 2004 is Pretorius as die Landbouskrywers van Suid-Afrika se
nasionale Boer van die Jaar aangewys.
Sy vrou, Rene, is ook onlangs ná ‘n lang siekbed oorlede.
Gert en Rene Pretorius tydens ‘n spesiale erkenningsaand verlede
jaar waar Graan SA erkenning aan oud-hoofbestuurslede gegee
het vir hul bydrae tot die organisasie oor jare.
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...116
Powered by FlippingBook