Background Image
Previous Page  8 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 8 / 116 Next Page
Page Background

Reën of droogte, goeie of slegte tye…

ons is,

soos altyd

, reg langs jou.

AS JOU LEWE DAARVAN AFHANG,

TEL ELKE DRUPPEL.

Tindrum 14/196

TEL +27 (0) 18 633 1000 FAKS +27 (0)18 633 1900

SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740

www.nwk.co.za

NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998)

en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)

By NWK weet ons dat elke suksesvolle boer ‘n slim vennoot nodig het

wat rotsvas langs jou staan en hand bysit wanneer dit nodig is.

As ‘n maatskappy is NWK trots op ons vermoë om jou by te staan met raakvat-oplossings

wat help om jou landboubesigheid vooruit te laat gaan. Ná meer as ‘n eeu in die

landboubedryf, fokus ons steeds daarop om ons klante en produsente te help om hul

geleenthede ten volle te benut. Ons holistiese benadering tot innoverende oplossings en uitmuntende

dienslewering is die ruggraat van ons wenspan wat die uitdagings van die landbou-industrie voluit aanpak.

Jóú greep op die mark

VOLG ONS OP