SA Graan Junie 2014 - page 3

1
June 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
p
J Pieterse is gebore en het
grootgeword op Zastron.
Hyhet laerskool voltooi aan
die destydse plaasskooltjie
Rosary en aan Hoërskool Zastron
gematrikuleer.
Ná hy diensplig voltooi het, het hy
in 1979 aan Kovsies gegradueer
met Plantkunde enDierkunde as hoofvakke. Hymaak ‘ndraai in
dieKaapbySeevisserye,waarnahy terugKovsies toe iseneinde
1981 sy BSc-honneursgraad in Plantkunde gekry het. Hy
begin daarna by die Navorsingsinstituut vir Plantbeskerming
op Stellenbosch werk, bestudeer die ekologie van indringer
akasias en behaal in die proses ‘n MScAgric in Onkruid-
wetenskap. In Januarie1991beginhy as dosent inWeidingsleer
by die Departement Agronomie van Maties – waar hy nou
ook Onkruidwetenskap doseer. Hy het in 1997 sy PhD in
Botanie verwerf en sy navorsing is tans spesifiek gerig op
onkruiddoder-weerstandbiedendheid en alternatiewe metodes
van onkruidbeheer. Hy is getroud en het twee volwasse
seuns. PJ is die outeur van die nuwe reeks “Onkruide in die
winterreënvalstreek” opbladsy 52.
V
an alle akkerbougewasse, is sonneblom
die sensitiefste vir boortekorte endit
worddeurlopendoor die leeftyd vandieplant
opgeneem. Boorword, ondermeer, in selwande
ingebou en speel opdiéwyse ‘n rol indie
sterkte vandieplantweefsel.Wat weet ons van
boorvoedingstekorteby sonneblom?
ANDRÉNEL
(LNR-Instituut vir Graangewasse) vertel onsmeer
daaroor op
bladsy 68
.
O
estyd is ophande,maar ‘npotensiële
onsigbarebedreiginggenaamdmikotok-
siene kannog kopuitsteek. Op
bladsy 39
kyk
BELINDA JANSEVANRENSBURG
(LNR-Instituut
vir Graangewasse) namikotoksiene: Dieonopge-
losteprobleem inons graan. Bestaansboere
is veral hieraanblootgestel aangesienhulle
graanniegegradeerwordnie.
I
ndiémaand seVee- enwildfaktor-rubriek
bespreek
JANDUPREEZ
(Instituut vir Suiwel-
tegnologie) bees- en varkmasels asook lintwurms
en sistiserkosebydiemens. Diemens is die finale
gasheer vandie twee lintwurmspesieswatmasels
of blaaswurms bybeeste en varkeonderskeidelik
veroorsaak.Meer daaroor op
bladsy 56
.
‘n
Boermaak ‘nplan en ‘nboer se vroumaak
veleplanne as dit bydie skep en instandhou-
ding van ‘n tuiste kom. Gaan loer gerus op
bladsy 77
na diebeproefdeboereratewat
DAVIDVILJOEN
(kreatiewe landskapsontwerper
en tuinboukundige)met ons lesers deel. Jy kanook
opons
Facebook
-bladsy “Wysboek op Facebook”
van joubeproefdeboereratemet ons deel.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
PietmanBotha, ChrisDannhauser, CathydeVilliers, JanniedeVilliers, JanduPreez, Belinda JansevanRensburg, Koos Kirsten,Wessel Lemmer, Corné Louw,
EdsonNcube, AndréNel, HestiaNienaber, DriesNieuwoudt, NancyNtidi, SylviaPhokane, PJ Pieterse,Gerrie Smit, Hendrik Smith, Liana Stroebel, Funzani Sundani,
Scott Sydenham,Wayne Truter,Gerrie Trytsman, Anita van Zyl enDavidViljoen
e
k het ‘n ou leerkoffer vol gehekelde lappies en doilies vanmy
oumas en oumagrootjies. Weggooi of weggee is nie ‘n opsie
nie, want ek voel te jammer (lees sentimenteel) daaroor, maar
wil dit ook nienoodwendigopmy koffietafel uitstal nie.
En daar sien ek nou die dag by my nefie se troue die oulikste idee:
Hulle het gehekelde lappies endoilies gebruik en vlaggies (
bunting
) ge-
maak wat hulle oral in die saal opgehang en die saal daarmee sommer
opgedo(i)lie het – letterlik en figuurlik. Hoe oulik het dit nie gelyk nie! ‘n
Heel moderne hergebruik van ietswat ‘nmens êrens in ‘n laai (of inmy
geval ‘n koffer) laat lê en stof vergader.
Sodra ek ‘n tydjie het, gaan ek die lappies uit die koffer pak en vlaggies
vir my spens maak. Dit gaan pragtig aan die onderkant van die rakke
lyk – en dan kan ‘n mens sommer elke dag die oumense se kunstige
handewerk bewonder.
Nog ‘n oulike idee wat ek nou die dag in ‘n tydskrif raakblaai, is ‘n
gewonewit tafeldoekwat hulle gevat het en die verskillende gehekelde
lappies daarop vasgewerk het vir ‘n byderwetse tafeldoekmet tekstuur
– of dalk vir ‘n oorgooideken? Gaan wys gerus op die
SA Graan Face-
book
-bladsy “Wysboek op Facebook” hoe jy items in jou huis of tuin
hergebruik.
Van hergebruik gepraat. By die NAMPOOesdag het ‘n mens net weer
eens verstomgestaanoor dieongelooflikeboerepatentewat diemanne
(endames) gemaak het deur die hergebruik van alledaagseof weggooi-
goedopdieplaas.
Daar was ook heelwat uitstallers wat vir die dames gewys het hoe ‘n
mens met ‘n bietjie inisiatief iets baie kreatief en pragtig kanmaak. By
dieeenstalletjie isougoiingsakkebyvoorbeeld inpragtigekussingsom-
tooi of rame en skinkborde vanherwinbarepallettegemaak.
PietmanBotha (eenvanonsgereeldemedewerkers) vertel opbladsy36
van al die nuwe tegnologie wat hy by die Oesdag gesien het en onder
anderekralegebouvanherwindeplastiekpyp.Sommigevanhierdiepyp
het yster inomdie kraleendrukgange teversterk. Endaarmeeworddie
diefstal van yster opplaseook sommer verminder!
Baie dankie aan al die lesers wat by die Oesdag kom groet het en ‘n
geselsie aangeknoop het. (Oom Petrus van Verkeerdevlei voel al soos
familie!) Dit was so lekker om julle te ontmoet en terugvoer van julle te
kry. Onthou: Julle kan enige tyd ‘n e-pos of sms aanmy of die outeurs
van die artikels stuur – ons gee graag terugvoer van ons lesers in ons
rubriek “Opdie kantlyn” – bladsy 7 indiéuitgawe.
Gaan loer gerusnaons fotobeeldvandieOesdag (bladsy10 tot 35) –die
res vandie foto’s sal ons volgendemaandmet julledeel.
Groetnis tot dan!
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
1,2 4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,...84
Powered by FlippingBook