SA Graan Junie 2014 - page 9

WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Kitsfeite:NAMPOOesdag2014
• Bykans 70 000besoekers
• Meer as 650uitstallers
• 13 lande en 52oorsesemaatskappyehet aandie
Oesdagdeelgeneem
• 293 ligte vliegtuie en 41helikopters het die
vliegveldbenut
NAMPO semikpunt in 2014was om ‘nnuwe
generasie-vennoot vir die landbouer tewees
en ek reken ons het daaringeslaag. Die nuwe
tegnologie enboerderymetodeswat deur
meer as 650 uitstallers ten toongestel is – en
die goeie besigheidwat gedoen is – bevestig
hoekomdit gerekenword as een vandie top
landbouhandelstentoonstellings terwêreld.
Cobus vanColler, NAMPOOesdag-voorsitter na afloop
vanGraanSA seNAMPOOesdag
Suid-Afrikaansemielieboere is ‘n voorbeeld vir die
wêreld. Boere vanArgentinië, Brasilië en ander
oorsese landewat onlangs plaaslike boere besoek
het, was verstom dat ons boere in sommige dele
van die landmetminder as 400mm reën tot
10 ton/ha kan produseer.”
KobusSteenekamp, besigheidsbestuurder vanMonsanto
op ‘nmediakonferensie in Johannesburg
Geegerus jóúmening vandie kantlynaf:
083 490 9449
Met die 48steNAMPOOesdag inMei vanjaar hetGraanSAdie skoene suksesvol volgestaan as nuwegenerasie-landbouvennoot.
‘nBywoningsyfer vanbykans 70 000 is aangeteken.
GrainSA successfully livedup to itsmissionof being anewgeneration agri-partner at the 48thNAMPOHarvest Day inMay this year.
An attendance figureof almost 70 000was recorded.
7
June 2014
Met grondhervorming inSuid-Afrika is
ons verbydiedraai indiepad – ons is
nouby ‘nT-aansluiting.
JanniedeVilliers, GraanSAuitvoerendehoofbestuurder, bySenwes en
vennote seNasie inGesprek-paneelbespreking tydensNAMPO 2014
SAGraan as inligtingsbron het geen gelyke nie!
Ek verlustigmy elke keer daarin.
Dankie vir soveel leesgenot.
–Michael
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...84
Powered by FlippingBook