Background Image
Previous Page  11 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 11 / 92 Next Page
Page Background

Joseph Nkogatse, Phillip Mamoledi en Ishmael Makgati het hul besoek

aan die NAMPO Oesdag baie insiggewend gevind.

André Louwrens en Frikkie Kleynhans (albei van Pretoria) het met

Tom Goshen (bemarker: MixRite) gesels by die uitstalruimte van die

Ambassade van Israel. Goshen het verduidelik dat die MixRite

medica-

tors

die beheer van behandelingsdosisse wat in die drinkwater van vee

ingespuit moet word, waarborg.

Fotobeeld

van die

Graan SA NAMPO Oesdag 2015

– Deel 2

Hierdie vier besoekers van Tanzanië se Departement van Industrie en

Handel het ook by die JSE se uitstalruimte in die NAMPO-saal besoek

afgelê: Odilo Majengo, Ramadhan Hatibu, Chibole Manumbu en

Twahir Nzalawahe.

Drie Lesotho-produsente wat NAMPO 2015 besoek het:

Moalosi Ntabanyane, Lerato Maliehe en Romeo Hawkins.

Die Veldgewasdivisie van die LNR het gereed gestaan met inligting

oor hul navorsing. Van links is dr Ernest Dube (navorser),

Deon du Toit (senior tegnikus), Mary James, Elri Burger (albei van

Openbare Betrekkinge), Kwena Mokgohloa (senior tegnikus) en

dr Vicki Tolmay (navorser).

Mokgale Andrew Tladi (Agri SA, Gauteng) het ‘n opkomende boer,

Matome Sam Rapetswa (Bela-Bela) op sy eerste besoek na NAMPO

vergesel.

Vervolg op bladsy 10

Estie de Villiers, Elmarie Helberg, Louise Kunz en Adri Theron,

SA Graan/Grain

-medewerkers

TERUGBLIK

NAMPO 2015

Spesiale

9

Ons was daar!

July 2015