 
          Duur invoerpryse van oliekoek en olie bepaal saam met laer
        
        
          sojaboonpryse die wins wat uit persbedrywighede gemaak word.
        
        
          Die persmarge is ‘n aanduiding of die persbedryf ‘n wins of verlies
        
        
          uit diepers van sojabonemaak.
        
        
          Die persmargeword deur die volgende faktore in die plaaslikemark
        
        
          bepaal, naamlik:
        
        
          Die prys waarteen oliekoek verhandel. Die nuwe persaanlegte
        
        
          geeafslagopoliekoek. Sodoendebreimarkaandeel uit totdat die
        
        
          invoerproduk se vraag en kwaliteit geëwenaarword.
        
        
          Die prys waarteen soja-olie verhandel. Soja-olie word teen ‘n
        
        
          afslag aangebiedommarkaandeel tebekom.
        
        
          Diepryswaarteen sojabone verhandel.
        
        
          Die doeltreffendheid van die aanleg. Die doeltreffendheid
        
        
          van nuwe persaanlegte moet verbeter voordat die aanlegte
        
        
          mededingend is enbeter pryse vir sojabone aanbied. Dienorme
        
        
          vir ‘n doeltreffende aanleg teenoor ‘n minder doeltreffende
        
        
          aanleg word in
        
        
          
            Tabel 4
          
        
        
          gegee. Die doeltreffende aanlegte het
        
        
          gedurende Junie goeie persmarges behaal, terwyl ondoel-
        
        
          treffende aanlegtegelyk gebreek het.
        
        
          Scenario’s vir die
        
        
          2014/2015-bemarkingsjaar
        
        
          Die volgende scenario’s in
        
        
          
            Tabel 5
          
        
        
          gee die markomstandighede
        
        
          vir Junie en twee verskillende scenario’s wat teen November 2014
        
        
          (vierde kwartaal) verwag kanword.
        
        
          
            Persmarge virmiddel-Junie
          
        
        
          Die volgende markomstandighede het gedurende Junie geheers.
        
        
          Die invoerpariteit vir Argentynse sojabone (Randfonteinbasis)
        
        
          het R6 950/ton beloop. Die Safex-prys vir sojabone het teen
        
        
          ‘n uitvoerpariteitsprysvlak van R5 680/ton verhandel. Dit is
        
        
          R1 270/ton laer as invoerpariteit (Randfontein).
        
        
          Doeltreffende aanlegte breek gelyk teen ‘n sojaboonprys van
        
        
          R6 750/ton, wat R200/ton onder die sojabooninvoerpariteits-
        
        
          prysvlak is. Invoere is nie teen dié prysvlak winsgewend nie en
        
        
          dit is duidelik dat plaaslike sojaboonpryse vir benutting deur
        
        
          doeltreffende aanlegte tans onderwaardeer is.
        
        
          Ondoeltreffende aanlegte behaal ‘n persmarge (ná belasting)
        
        
          van R185/ton tot R225/ton. Die sojaboonpryse kan dus vanaf
        
        
          R5 680/ton tot R5 970/ton styg voordat die aanleg ‘n negatiewe
        
        
          prysmargebegin aanteken. Dit laat ‘npotensiële styging van 5%
        
        
          of R290/ton toe voordat diepersmargenegatief raak.
        
        
          Uitvoerpariteit: Die uitvoerpariteitsprysvlak vir sojabone (VSA)
        
        
          het in die tweede week van Junie teen ‘n premie van ongeveer
        
        
          R100/ton bo VSA uitvoerpariteit verhandel. Dit verhoed die
        
        
          uitvoere vanSuid-Afrikaanse sojabone.
        
        
          
            Scenario 1: Daling inArgentynse oliekoek-
          
        
        
          
            pryse en sterker rand teenNovember
          
        
        
          Hierdie scenario vergelyk met ‘n persmarge van tussen R690/ton
        
        
          tot R850/ton wat in Junie behaal kon word. Die daling van 12% in
        
        
          die gelande prys van Argentynse oliekoek, laer vervoerkoste en ‘n
        
        
          sterker rand lei daartoedat diepersmargevir doeltreffendeaanlegte
        
        
          tot ‘n vlak van tussen R35/ton tot R195/ton kan daal. Die rand kan
        
        
          volgens Investecmet ‘nwaarskynlikheidvan45% tot R9,85versterk.
        
        
          
            
              Prysverloop vanaf Junie tot Desember
            
          
        
        
          Die maksimum JSE-sojaboonprys wat aanlegte gedurende
        
        
          Desember sal kan betaal, beloop nagenoeg R5 950/ton. Dit is
        
        
          R160/ton of 2,7% hoër as die heersende JSE-prys vir sojabone in
        
        
          Desember 2014en isgelykaandie invoerpariteitsprysuitArgentinië.
        
        
          Die drakoste vir sojabone tot en met Desember, beloop R125/ton.
        
        
          JSE-pryse behoort van nou af tot in Desember sywaarts te verhan-
        
        
          del. Pryse in Desember behoort na aan invoerpariteit te wees
        
        
          omdat die internasionale pryse van oliekoek daal, maar die plaaslike
        
        
          JSE-prys sywaarts verhandel. Teen Desember is die persmarges vir
        
        
          doeltreffendeaanlegte knap.
        
        
          
            
              Prysverloop vanaf Desember tot Februarie
            
          
        
        
          Die persmarge van doeltreffende aanlegte beperk vanaf Desember
        
        
          tot Februarie hoër plaaslike sojaboonpryse. Persaktiwiteite begin
        
        
          vanaf Desembermaand afskaal omdat die plaaslike sojaboonpryse
        
        
          tehoog raak relatief tot laer ingevoerdeolie enoliekoekpryse.
        
        
          Indien die invoere van sojabone moontlik is, kan dit die plaaslike
        
        
          sojaboonpryse skielikonder drukplaas. Indienminder doeltreffende
        
        
          aanlegte tydelik begin afskaal of sluit, kan dit ook die binnelandse
        
        
          vraagna sojabonenegatief raak.
        
        
          
            Scenario 2: ‘nDaling inArgentynse
          
        
        
          
            oliekoekpryse en ‘n verswakking indie rand
          
        
        
          
            tot R12 teenNovember 2014
          
        
        
          Volgens Investec is daar ‘n 45% kans dat die rand tot R12 teenoor
        
        
          diedollar kanverswak. Inhierdie scenario stygdievervoerkostemet
        
        
          5,2%. Die waarde van ingevoerde olie styg met 12% wat daartoe
        
        
          lei dat die persmarge in November teen soortgelyke vlakke as
        
        
          gedurende Junie verkeer.
        
        
          Die gemiddelde sojaboonprys wat ‘n aanleg sal kan aanbied om
        
        
          steedsmet die persmarge gelyk te breek, is net meer as R7 000/ton.
        
        
          Met dié scenario beloop die invoerpariteitsyfer van sojabone uit
        
        
          Argentinië R6 900/ton teenoor die verwagte JSE-Desemberprys van
        
        
          R5788/ton.
        
        
          Hoewel dit vir die aanleg moontlik sou kon wees om sojabone
        
        
          uit Argentinië in te voer, is dit steeds meer lonend om plaaslike
        
        
          sojabone te gebruik. Met ‘n randwat tot R12 teenoor die dollar kan
        
        
          verswak, bied hierdie scenario die geleentheid vir die persbedryf
        
        
          om sojabone in te voer om sodoende hul perskapasiteit meer
        
        
          optimaal tebenut.
        
        
          
            OP PLAASVLAK
          
        
        
          
            GRAANMARKOORSIG
          
        
        
          
            62