 
          
            TABEL 5: DIEPERSMARGE VIR JUNIE ENVIR TWEE SCENARIO’S INNOVEMBER (DOELTREFFENDEAANLEGTE).
          
        
        
          
            TABEL 4: NORME VIR ‘NDOELTREFFENDEAANLEG TEENOOR ‘N
          
        
        
          
            MINDERDOELTREFFENDEAANLEG.
          
        
        
          *  Diegelande koste is ‘n funksie vandie v.a.b.-waarde vanolie enoliekoek uit Argentinië, assuransie, invoertarief, skeepsvrag enhawekoste.
        
        
          **  Die vervoerkoste is gebaseer opdie verwagte verandering indiewisselkoers en vooruitsigte vir energiepryse. Die aannamewordgemaak dat beide faktore ewe veel
        
        
          gewigdra indiebepaling vandiedieselprys,maar slegs ‘n 50%gewig indie vervoerkostegedeelte.
        
        
          ***  Diedrakoste (opbergings- en rentekoste)wordgeneemasdieverskil tussendieSafexJulie termynkontrakprysendieprysvirDesember.Dieverwagtedrakostebeloop
        
        
          nagenoegR125/ton.
        
        
          
            PRODUKTE
          
        
        
          
            DOELTREFFENDE
          
        
        
          
            AANLEG
          
        
        
          
            ONDOELTREF-
          
        
        
          
            FENDEAANLEG
          
        
        
          Oliekoek
        
        
          76%
        
        
          70%
        
        
          Olie
        
        
          17%
        
        
          17%
        
        
          Sifsels
        
        
          3%
        
        
          8%
        
        
          Verliese
        
        
          3%
        
        
          5%
        
        
          Totaal
        
        
          100%
        
        
          100%
        
        
          
            JUNIE 2014 SCENARIO 1:NOVEMBER SCENARIO 2:NOVEMBER
          
        
        
          
            Oliekoek
          
        
        
          Gelande kosteDurban* (R/ton)
        
        
          R6 867
        
        
          (-12,4%) R6 015
        
        
          (-0,37%) R6 892
        
        
          Vervoerkoste** na aanleg (R/ton)
        
        
          R230
        
        
          (-5,2%) R218
        
        
          (+5,2%) R242
        
        
          Waarde vanoliekoek (R/ton)
        
        
          R7 097
        
        
          (-12,2%) R6 233
        
        
          (-0,5%) R7 134
        
        
          
            Olie
          
        
        
          Wisselkoers (R:$)
        
        
          R10,64
        
        
          (-7,4%) R9,85
        
        
          (+12,78%) R12,00
        
        
          Argentinië (VAB) ($/ton)
        
        
          $858
        
        
          (-0,3%) $855
        
        
          (-0,3%) $855
        
        
          Gelande kosteDurban* (R/ton)
        
        
          R10 556
        
        
          (-7,6%) R9 751
        
        
          (+12,2%) R11 847
        
        
          Vervoerkostena aanleg (R/ton)
        
        
          R375
        
        
          (-5,6%) R354
        
        
          (+5,3%) R395
        
        
          Waarde vanolie (R/ton)
        
        
          R10 930
        
        
          (-7,5%) R10 105
        
        
          (+12%) R12 242
        
        
          
            Persmarge
          
        
        
          (R/ton)
        
        
          R690 tot R850
        
        
          R35 tot R195
        
        
          R795 tot R875
        
        
          
            (i) Gemiddelde sojaboonprys vir aanlegomgelyk tebreek
          
        
        
          (R/ton)
        
        
          
            R6 750
          
        
        
          
            (-11,9%) R5 948
          
        
        
          
            (+3,8%) R7 004
          
        
        
          (ii) JSE-sojaboonprys sonder differensiale***
        
        
          R5 680
        
        
          (+1,9%) R5 788
        
        
          (+1,9%) R5 788
        
        
          Potensiële styging in sojaboonprys tot persmarge sege-
        
        
          lykbreekpunt
        
        
          
            (i)minus (ii)
          
        
        
          (+15,6%) R1 070
        
        
          (+2,7%) R160
        
        
          (+17,4%) R1 216
        
        
          Sojabooninvoerpariteit (Argentinië)
        
        
          R6 950
        
        
          (-16,9%)
        
        
          
            R5 775
          
        
        
          R6 922
        
        
          Sojaboonuitvoerpariteitsprysvlak (VSA)
        
        
          R5 560
        
        
          (-18,8%) R4 512
        
        
          R5 611
        
        
          Die verwagting is groter dat die scenario van ‘n sterker rand tot
        
        
          R9,85 sal afspeel teen Desember, maar indien die R12-scenario
        
        
          uitspeel kan dit ‘n groot hupstoot wees vir binnelandse soja-
        
        
          boonpryse. Die binnelandse sojaboonpryse kan dan potensieel met
        
        
          17,4% stygweens ‘n positiewe persmarge en hoër ingevoerde olie-
        
        
          enoliekoekpryse.
        
        
          Samevattende gevolgtrekking
        
        
          Diemoontlikevooruitsigtevir sojaboonpryse inSuid-Afrikakansoos
        
        
          volg saamgevat word:
        
        
          Daar is volgens Investec ‘n 45% waarskynlikheid dat die rand
        
        
          tot R9,85 teen Desember kan versterk, maar ‘n ewe goeie kans
        
        
          dat die rand teen Desember ‘n vlak van R12 kan bereik. Die
        
        
          uiteenlopendheid van die rand se waarde is bepalend vir die
        
        
          persmargewat aanlegtebehaal.
        
        
          ‘n Swakker rand tot R12 laat toe dat sojabooninvoere uit
        
        
          Argentinië gedurende Desember tot Februarie ‘n moontlikheid
        
        
          kanwees sodat persaanlegtemeer doeltreffendbenut kanword
        
        
          en steeds ‘npositiewepersmarge kanbehaal.
        
        
          Indien die rand tot R9,85 versterk, breek aanlegte in Desember
        
        
          reedsmethulpersmargesgelykenkanpersmargesnáDesember
        
        
          weens bykomendedrakostenegatief raak.
        
        
          Die verwagting is dat Suid-Afrikaanse sojaboonpryseweens die
        
        
          groter vraagna sojaboneendie toetredevanmeermededingers
        
        
          in die markplek, sywaarts teen die huidige prysvlakke tot
        
        
          en met Desember kan verhandel. Teen Desember behoort
        
        
          invoerpariteitspryse,weens ‘nsterker randen laer internasionale
        
        
          oliekoek- en sojaboonpryse, ‘n prysvlak te bereik wat min of
        
        
          meer gelykstaande is aan JSE-pryse.
        
        
          Dit kanverwagworddatdiepersvansojabone, soosditdiegeval
        
        
          met sonneblomsaad is, vanaf Desember tot Maart kan afneem
        
        
          tensy die rand tot R12 verswak en die invoer van sojabone ‘n
        
        
          moontlikheid raak. Sojaboonpryse kanna aanleiding vanhierdie
        
        
          scenario, vanaf Desember onder bykomende prysdruk kom
        
        
          omdat ingevoerde sojabone vir persdoeleindes beskikbaar is.
        
        
          Dit is onwaarskynlik dat sojabone uitgevoer sal word en dit is
        
        
          reeds waarneembaar dat die plaaslike sojaboonpryse met ‘n
        
        
          premieboVSAuitvoerpariteit verhandel.
        
        
          Met die genoemde scenario’s is dit minder waarskynlik dat
        
        
          sojabonewat virdievolgendesesmaandeopgebergword, beter
        
        
          prysebodrakoste sal behaal.
        
        
          Indien daar weerverwante probleme met die huidige VSA
        
        
          sojaboonoes oor die volgende tweemaande sou voorkom, kan
        
        
          VSA sojaboonpryse styg. Hierdie styging behoort dan ook die
        
        
          plaaslikeprysvlakke van sojabone teondersteun.
        
        
          Die toetrede van die nuwe mededingers tot die Suid-Afrikaanse
        
        
          sojaboonmark bied nuwe uitdagings aan die plaaslike sojaboon-
        
        
          bedryf. Dit maak die registrasie van nuwe leweringspunte ook
        
        
          moontlik vir nuwe produsente-toetreders in produksiegebiede wat
        
        
          voorheennie sojabonegeplant het nie.
        
        
          
            63
          
        
        
          
            July2014
          
        
        
          
            SAGraan/
          
        
        
          Sasol Nitro fotokompetisie