Background Image
Previous Page  13 / 112 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 13 / 112 Next Page
Page Background

Toit Wessels (assistent-bestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA)

het ‘n uitdaging aan alle uitstallers by NAMPO gerig om teen hom mee

te ding in ‘n unieke korporatiewe afslaerskompetisie. Hier is Toit op

16 Mei in aksie.

11

August 2017

Hierdie vier studente wat aan die Grootfontein College of Agri-

culture studeer, het ook hul eerste besoek aan die NAMPO Oesdag

gebring. Luvuyo Gushu, Luzuko Litho, Gcinikhya Xhantibe en

Usanda Mandondo.

Willie Crouse is ‘n gereelde deelnemer aan die kompetisie en het

vanjaar ‘n eerste plek ontvang vir sy boorgat-herwinner. Sy kleindogter,

Soené, het ook ‘n eerste prys losgeslaan met haar handvatsel vir boks-

melk.

Die leerders van die Hoërskool Stella wat aan die jeugskou kom deel-

neem het, is ook ingespan om die diere tydens die afslaerskompetisie

te hanteer. Narine Grobler het eerste aan die beurt gekom tydens die

korporatiewe kompetisie.

Die Boerepatentwenners het hul pryse tydens die prysoorhan-

digingsfunksie op Donderdag, 18 Mei, ontvang. Van links is:

Louis Strydom (hoofbestuurder: Omnia), Christie Prinsloo (tweede

plek: Huishoudelike en tuintoerusting), Hannes de Wet (tweede plek:

Ope afdeling), Gerrit Smith (wenner: Aangepaste gereedskap),

Willie Crouse (wenner: Nuwe gereedskap), Soené Crouse (wenner:

Studente), Mynhardt de Bruin (wenner: Masjinerie, implemente en

landboutoerusting), Nicolene Goosen (tweede plek: Skoliere),

Bertus Goosen (wenner: Huishoudelike en tuintoerusting) en

Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA).

Braailiefhebbers was baie entoesiasties oor Bertus Goosen van

Botswana se multibraai, wat aan hom ‘n eerste plek in die huishoude-

like toerusting-afdeling besorg het. Vleis, braaibroodjies en mielies

kan nou gelyk gaargemaak word.