Background Image
Previous Page  18 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 18 / 92 Next Page
Page Background

April 2015

16

TERUGBLIK

Kongres

Spesiale

Minister van Landbou, Bosbou en Visserye besoek Kongres

14: Funzani Sundani (ekonoom: Graan SA) help Bernard Meyer (Petrus Steyn) om vir Kongres te registreer.

15: Francois Grimbeek (Ficksburg), IG Wille (Ficksburg), Tom Yzel (Marquard) en Jacques Coetzee (Marquard).

16: Van die damespersoneel van Graan SA op hulle pos by Kongres: Elda-Beth van den Berg, Nydia Odendaal, Marina Kleynhans, Rialeen Lombard

en Petru Fourie.

17: Joseph Swanepoel (Graan SA-hoofbestuurslid, Streek 8), Conrad Griessel (Brits) and Naas du Plessis (Brits).

18: Wandile Sihlobo pryk trots saam met van die Graan SA-damespersoneel: Luzelle Botha, Funzani Sundani, Jane McPherson en dr Marinda Visser.

19: Jannie de Villiers, Manketsi Tlhape (LUR van Landbou van die Noordwes Provinsie), minister Senzeni Zokwana (Minister van Landbou, Bosbou en

Visserye), Louw Steytler en Victor Mongoato.

20: Die media het die geleentheid gehad om tydens perskonferensies wat gehou is, met die sprekers by Kongres te gesels en vrae aan hulle te stel.

21: Tydens die eerste perskonferensie het Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) minister Zokwana bedank omdat hy ingegryp het en gesorg het dat

die besproeiingsprodusente langs die Oranjerivier nie die afgelope tyd aan beurtkrag onderwerp is nie. By hulle is Manketsi Tlhape (agter) en

Victor Mongoato, heel regs.

22: Annette Steyn (die Demokratiese Alliansie se skaduminister van Landbou, Bosbou en Visserye) het ook die kongres bygewoon en wissel hier ‘n paar

woorde met minister Zokwana en Jannie de Villiers.

23: Spesiale erkenning is gegee aan minister Senzeni Zokwana en aan die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye vir hulle ondersteuning en

bystand aan die Suid-Afrikaanse graan- en oliesadebedryf en vir die bevordering van hierdie bedryf deur die skep van uitvoergeleenthede.

Louw Steytler het die oorhandiging gedoen.

14

17

18

15

16

19

22

23

20

21

Kongres 2015 beklemtoon

volhoubare graanproduksie gedurende

grondhervorming