Previous Page  57 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 57 / 143 Next Page
Page Background

55

an opportunity to visit these sites, exchange information with other

farmers, input supply companies, local extension officers and other

sector stakeholders who are strategically invited to these days. The

exposure and information to which farmers are exposed at farmers

days cannot be under-valued, particularly for the subsistence and

small-scale developing farmers who are being introduced to a broader

support network beyond the Grain SA Farmer Development team.

We are astutely aware of the need to assist farmers by facilitating

the development of a support system for them that comprises other

farmers, input providers, industry representatives and stakeholders,

and state entities.

2018 Developing Grain Farmer of the Year

competition

Where there are experts there will be no lack of learners.

– Swahili proverb

Early in the new year the Grain SA Farmer Development team

starts identifying potential candidates for the Grain Farmer of the Year

competition. These farmers are monitored, advised and supported

throughout the year. If their exemplary performance is consistent

and the team believes the farmer is leading by example in his or her

community, then they are shortlisted for nomination in the relevant

competition category. This year the Grain SA Day of Celebration,

where the winners are announced, was held on 26 September 2018

at NAMPO Park. The following farmers were nominated for the

2018 competition:

Benoemdes uit die Dundee-studiegroepe

Benoemdes uit die Kokstad-studiegroepe

Benoemdes uit die Ladybrand-studiegroepe

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

Subsistence

/

Bestaansboer

Dube Victor Bumisani Nelson

Smallholder

/

Kleinskaalse boer

Hlatshwayo Delani Matikiza

Subsistence

/

Bestaansboer

Mdluli Liphine Ncamisile

Subsistence

/

Bestaansboer

Mngadi Gcina Pascalius

Smallholder

/

Kleinskaalse boer

Mngadi Nhlanhla Sicelo (CATEGORY WINNER

/

KATEGORIEWENNER

)

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

New Era/Commercial

/

Nuwe era/Kommersieel

Mongoato David

Subsistence

/

Bestaansboer

Magidela Anderson Cetywayo

Subsistence

/

Bestaansboer

Njeya Siyavuya

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

Potential Commercial

/

Potensieel kommersieel

Mabaso Mohlolo Anton

Potential Commercial

/

Potensieel kommersieel

Mosia Paulus (CATEGORY WINNER

/

KATEGORIEWENNER

)

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Maqala Tshidiso Daniel

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Mbele Mforazana Shadrack

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Mbele Malefetsane Lucas

Potential Commercial

/

Potensieel kommersieel

Mosia Paulus

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Malindi Paul

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Matshinini Fani Ezekiel

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Mphuthi Robert

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Maqala Tshidiso Daniel

Nominees from the Kokstad study groups

Nominees from the Ladybrand study groups

Nominees from the Dundee study groups

sien. Die boeredae verskaf ’n geleentheid om hierdie terreine te besoek

en inligting te deel met ander boere, insetverskaffingsmaatskappye,

plaaslike voorligtingsbeamptes en ander sektorbelanghebbendes wat

strategies na hierdie dae uitgenooi word. Die blootstelling en inligting

waaraan hierdie boere by boeredae blootgestel word, moet nie onderskat

word nie, veral vir die bestaans- en kleinskaalse ontwikkelende boere wat

aan ’n wyer ondersteuningsnetwerk buite die Graan SA Landbou-ontwik-

keling-span bekend gestel word. Ons is deeglik bewus van die behoefte

om boere te help deur die ontwikkeling van ’n steunstelsel vir hulle te

fasiliteer wat uit ander produsente, insetverskaffers, bedryfsverteenwoor-

digers en belanghebbendes, en staatsentiteite bestaan.

2018 Ontwikkelende Graanboer van die Jaar-

kompetisie

Waar daar kundiges is, sal daar geen gebrek aan leerders

wees nie.

– Swahili-spreekwoord

Vroeg in die nuwe jaar begin die Graan SA Landbou-ontwik-

kelingspan om potensiële kandidate vir die Graanboer van die

Jaar-kompetisie te identifiseer. Hierdie boere word regdeur die jaar

gemoniteer, geadviseer en ondersteun. Indien hulle voorbeeldige

prestasie konsekwent is en die span glo die boer lei deur ’n voor-

beeld in sy of haar gemeenskap te wees, verskyn hulle op ’n kortlys

vir benoeming in die betrokke kompetisiekategorie. Hierdie jaar is

die Graan SA Feesdag, waar die wenners aangekondig word, op

26 September 2018 by NAMPO Park gehou. Die volgende boere

is vir die 2018-kompetisie benoem:

Landbou-ontwikkeling

Farmer development