Previous Page  58 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 58 / 143 Next Page
Page Background

56

Jaarverslag 2018

annual report 2018

Advanced farmer support

Advice is a stranger; if he’s welcome he stays for the night; if

not, he leaves the same day!

The advanced farmers are farmers who have moved up the

ranks from study group membership level and have demonstrated

aptitude, work ethic and business acumen, all of which have ensured

enterprise growth. Most are by now getting to the point where they

are farming each hectare to produce the highest possible yield on a

semi-commercial scale. These new era farmers have in fact developed

beyond the support that is offered at the study group level (information,

training and demonstrations). However, we have identified a need to

appoint an expert and dedicated mentor who can continue to walk

beside them and continue to guide and support them and ensure the

path to long-term viability and sustainability for that farmer within the

grain growing sector.

140 advanced farmers are currently receiving one-on-one

support

from a designated mentor and the Regional Development

Benoemdes uit die Lichtenburg-studiegroepe

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Booizene Sampie

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Raphoto Rykie

Nominees from the Lichtenburg study groups

Benoemdes uit die Louwsburg-studiegroepe

Benoemdes uit die Mthatha-studiegroepe

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

Smallholder

/

Kleinskaalse boer

Mnisi (Zondle AG Coop) Mduduzi David

New Era/Commercial

/

Nuwe Era/Kommersieel

Mathebula Jeremia Makhosini (CATEGORY WINNER

/

KATEGORIEWENNER

)

Smallholder

/

Kleinskaalse boer

Mnisi (Zondle AG Coop) Mduduzi David

Subsistence

/

Bestaansboer

Hlatshwayo Mgezeni Richard

Subsistence

/

Bestaansboer

Shongwe Thembie Linah

Subsistence

/

Bestaansboer

Zungu Ndlalankulu Jona

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

Smallholder

/

Kleinskaalse boer

Rhum Nombewu Zoliwe

Subsistence

/

Bestaansboer

Mpefu Moses

Subsistence

/

Bestaansboer

Ngudle Thenjiwe Mirriam

Subsistence

/

Bestaansboer

Mbalo Nokhaya Regina Nobubele

Subsistence

/

Bestaansboer

Kutwana Victoria Nomzi

Subsistence

/

Bestaansboer

Madlebe Mandla Archibalt

Nominees from the Louwsburg study groups

Nominees from the Mthatha study groups

Benoemdes uit die Mbombela-studiegroepe

Farmer of the Year category

Boer van die Jaar-kategorie

Farmer

Boer

Subsistence

/

Bestaansboer

Magongo Mbuti Alfred

Subsistence

/

Bestaansboer

Khubheka (Chairperson) Amos

Subsistence

/

Bestaansboer

Shoba Jenette Thembi (CATEGORY WINNER

/

KATEGORIEWENNER

)

Nominees from the Mbombela study groups

Ondersteuning aan gevorderde boere

Advies is ’n vreemdeling; as hy welkom is, bly hy vir die nag;

indien nie, vertrek hy dieselfde dag!

Die gevorderde boere is boere wat vanaf studiegroepvlak in die

geledere opbeweeg en aanleg, werksetiek en sakevernuf getoon het,

wat alles die groei van hulle onderneming verseker het. Die meeste

van hulle het nou ’n punt bereik waar hulle elke hektaar bewerk

om die grootste moontlike opbrengs op ’n semikommersiële skaal

te behaal. Hierdie nuwe era-boere het trouens die ondersteuning

ontgroei wat op studiegroepvlak verskaf word (inligting, opleiding

en demonstrasies). Ons het egter ’n behoefte geïdentifiseer om

’n kundige en toegewyde mentor aan te stel wat steeds saam met

hulle kan beweeg en kan voortgaan om hulle te lei en ondersteun

om die pad na langtermynlewensvatbaarheid vir daardie boer in die

graanproduksiesektor te verseker.

140 gevorderde boere ontvang tans een-tot-een-ondersteu­

ning

van ’n aangewese mentor en die streeksontwikkelingsbestuurder