Table of Contents Table of Contents
Previous Page  41 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 41 / 116 Next Page
Page Background

39

6. ’n Maandelikse tydskrif:

Pula Imvula

– wye verspreiding van relevante

inligting.

’n

Pula Imvula

-tydskrif is elke maand vanaf Oktober 2018 tot September

2019 gepubliseer en versprei.

Media in alle vorme het ’n noodsaaklike rol om in die ontwik-

kelingsagenda te speel om te verseker dat burgers goed ingelig bly.

Massamedia kan as laekoste-alternatief ’n kritieke rol speel om

inligting na groot gehore in afgeleë streke toe te kanaliseer.

7. Opleiding van boere.

470 opleidingskursusse is gedurende die verslagdoeningstydperk vir

ontwikkelende boere en plaaswerkers aangebied. Hierdie kursusse is

deur 6 986 boere, plaaswerkers en plaaskontrakteurs bygewoon.

Graan SA se opleidingskursusse is ontwerp om te voldoen aan spesi-

fieke behoeftes wat in boerderygemeenskappe geïdentifiseer is.

Die kursusse fokus op kennisoordrag en vaardigheidsontwikkeling.

Vaardigheidsontwikkeling in landbou is ’n belegging in die toekoms.

Die kursusse is spesifiek ontwerp vir ontwikkelende boere en ba-

lanseer teorie en ’n praktiese benadering. Boere en plaaswerkers

voltooi relevante kursusse wat ’n onmiddellike impak op hulle boerde-

rybedrywighede behoort te hê.

Kursusgangers word onderrig in ’n taal wat hulle verstaan.

Boere ontvang kursushandleidings om huis toe te neem vir toekoms-

tige verwysing.

8. Graan SA se Skoleprogram.

Spanlede het in die verslagdoeningstydperk 316 besoeke aan skole afgelê.

Hierdie inisiatief erken die potensiaal van die jeug om ’n beduidende

impak op die landbousektor te maak as hulle bewus gemaak kan

word van die dringende behoefte om as toekomstige boere of in ander

loopbane aan landbou deel te neem. Afrika is ’n jong vasteland met 65%

van sy bevolking wat jonger as 35 jaar is, en 10 tot 12 miljoen jongmense

wat na raming elke jaar die arbeidsmag betree.

9. Internskapprogram

– Oos-Kaap.

Daar was 17 interns in die program gedurende die verslagdoeningstydperk.

Die doel van die program is om aan jong gegradueerdes wat moontlik

toekomstige boere of potensiële voorligtingsbeamptes kan wees die

geleentheid te gee om nou met ervare lede van die span saam te

werk, administratiewe vaardighede te leer en aan onderrigplatforms

blootgestel te word.

Hulle kan opleidingskursusse bywoon wat deur Graan SA aangebied

word ten einde hulle kennis en vaardighede vas te lê op ’n betekenisvolle

en praktiese manier wat verder as hulle akademiese kwalifikasies strek.

Sommige van die 2018-interns is gekontrakteer om die Landbou-

ontwikkelingspan as junior mentors by te staan.

6. A monthly magazine:

Pula Imvula

– widespread dissemination of

relevant information.

A

Pula Imvula

magazine was published and distributed every month from

October 2018 to September 2019.

Media in all its forms has a crucial role to play in the development

agenda to ensure that citizens are well informed.

Mass media can fulfil a critical role as a low-cost alternative to

channel information to large audiences in remote regions.

7. Farmer training.

470 training courses were held for developing farmers and farm workers

during this period of reporting. 6 986 farmers, farm workers and farming

contractors attended these courses.

Grain SA training courses are designed to meet specific needs identi-

fied in farming communities.

The courses focus on knowledge transfer and skills development.

Skills development in agriculture is an investment in the future.

The courses are specifically tailored for developing farmers and bal-

ance theory with a practical hands-on approach. Farmers and farm

workers are taught relevant courses that should immediately impact

their farming operations.

Course attendees are given instruction in a language they can understand.

Course manuals are handed to farmers to take home for future refer-

ence purposes.

8. Grain SA Schools Programme.

316 school visits were made by teammembers in this period of reporting.

This initiative recognises the potential of youth to make a significant

impact on the agricultural sector if they can be alerted to the urgent

need for them to participate as future farmers or in other careers in

agriculture. Africa is a young continent with 65% population below

35 years of age and 10 to 12 million young people estimated to enter the

work force every year.

9. Internship programme

– Eastern Cape.

There were 17 interns in the programme for this period of reporting.

The aim is to give young graduates who may be future farmers or

potential extension officers, the opportunity to work closely with

experienced members of the team, to learn admin skills and be

exposed to teaching platforms.

They may attend training courses run by Grain SA so as to entrench

knowledge and skills in a meaningful and practical manner beyond

their academic qualifications.

Some of the 2018 interns have been contracted to assist the Farmer

Development team as junior mentors.

REGIONAL FARMER DEVELOPMENT

UNDER THE MICROSCOPE

1. Dundee regional development office

Farmers in this region have access to 3 556 ha of arable land. The

mentors supporting regional development manager Graham Engelbrecht

were Gareth Alcock, Chris de Jager, Rob Irons, Ludwig Wichmann and

Paul Wiggill.

As at 30 September 2019 there were 1 725 members of 26 study

groups who’d been afforded 909 learning encounters. There were

118 farm visits to individual farmers. The Dundee office held five farmers

days. Many small farmers also participated in the From Subsistence to

Abundance project which was implemented over a five-year period. The

mentors made a significant impact on the farming activities of farmers

in the regions.

• Jobs Fund Farmers 2018/2019: 758

• Hectares planted in Jobs Fund project: 1 085

2. Kokstad regional development office

The regional development manager is Luke Collier. This office

services study groups, training and mentorship to farmers distributed

from Queenstown and the southern borders of Lesotho to Ixopo and

Umzimkulu in KwaZulu-Natal and primarily mentors subsistence and

smallholder farmers. The members have access to 8 673 ha arable land.

STREEKSLANDBOU-ONTWIKKELING

ONDER DIE MIKROSKOOP

1. Dundee-streeksontwikkelingskantoor

Boere in hierdie streek het toegang tot 3 556 ha bewerkbare grond.

Die mentors wat streeksontwikkelingsbestuurder Graham Engelbrecht

ondersteun het, was Gareth Alcock, Chris de Jager, Rob Irons,

Ludwig Wichmann en Paul Wiggill.

Teen 30 September 2019 was daar 1 725 lede van 26 studiegroepe

wat 909 opleidingsgeleenthede gehad het. Daar was 118 plaasbesoeke

aan individuele boere. Die Dundee-kantoor het vyf boeredae aangebied.

Talle kleinboere het ook aan die “From Subsistence to Abundance”-

projek deelgeneem, wat oor ’n vyfjaartydperk geïmplementeer is. Die

mentors het ’n beduidende impak op die boerdery-aktiwiteite van boere

in die streke gemaak.

• Jobs Fund-boere 2018/2019: 758

• Hektaar in die Jobs Fund-projek geplant: 1 085

2. Kokstad-streeksontwikkelingskantoor

Die streeksontwikkelingsbestuurder is Luke Collier. Hierdie kantoor diens

studiegroepe, opleiding en mentorskap aan boere wat van Queenstown

en die suidelike grens van Lesotho tot Ixopo en Umzimkulu in KwaZulu-

Natal woon, en tree primêr as mentors vir bestaans- en kleinskaalse

boere op. Die lede het toegang tot 8 673 ha bewerkbare grond.