Background Image
Previous Page  13 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 13 / 116 Next Page
Page Background

Landbou

bou die land

.

Landbou bly ‘n uitdaging ...

Tog, teen alle verwagtinge in en in ‘n land wat dikwels gebuk gaan onder wisselvallige reënval

en soms knellende droogtes, werk die land se voedselprodusente elke dag onvermoeid, omdat

daar altyd nog ‘n seisoen is. Dit is hoekom ons voedselprodusente aanhou boer, met die oog op

beter opbrengste, beter winste en om die land te voed – wat ookal die uitdagings.

Dankie dat die land kan staatmaak op jou liefde vir die grond. As ‘n land sien ons die produk van

jou harde werk en hoe jy die toekoms met vertroue tegemoet gaan.

Kynoch

– verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.

011 317 2000 |

info@kynoch.co.za

|

www.kynoch.co.za

Nie handeldrywend in die Wes-Kaap.

Farmisco (Edms) Bpk.

h.a. Kynoch Fertilizer

Reg. Nr. 2009/0092541/07

uppe marketing A13718/SAG/REV