DIE
GRAAN- EN OLIESADEBEDRYF
VAN SUID-AFRIKA – ‘N REIS DEUR TYD
ႃႆ
Bewysvanhierdie“sneeubaleffek”wordgesien indieprogramse2010/2011-statistiek,
wat ’n vinnige momentum in die voortgesette uitbreiding toon:
• ’n Totaal van 655 studiegroepvergaderings is deur 10 033 boere bygewoon.
• 61 boeredae is deur 3 741 boere bygewoon.
• Gevorderde boere is 849 keer vir een-tot-een-mentorskap besoek.
• 131 radio-uitsendings is deur personeellede gedoen.
• 264 000 kopieë van die
Pula Imvula
-tydskrif is oor twaalf maande gesirkuleer.
• 108 opleidingskursusse is deur 2 170 boere en plaaswerkers bygewoon.
• Die Skoleprogram, wat ook deur die Ontwikkelende Landbou-afdeling aange-
bied word, het 363 skole besoek en 53 870 leerders bereik. (Meer gedetailleerde
inligting oor die Skoleprogram is by Hoofstuk 7 ingesluit.)
DIE OES IS GROOT MAAR DIE WERKERS MIN:
ALGEMENE AKTIWITEITE
Met verloop van tyd is ’n aantal kernbesigheidsaktiwiteite by die program geïnte-
greer ten einde die doelwitte van ontwikkelende landbou te bereik.
Studiegroepe
Dit is meer kostedoeltreffend om boere in ’n groep te diens as om dit op ’n indivi-
duele grondslag te doen, en hulle leer ook meer uit die vrae van die ander boere.
Die studiegroepstelsel wat met die begin van georganiseerde landbou se ontwik-
kelende landbou-pogings ingestel is, is steeds die kern van hierdie program. Dit is
die eerste kontak wat met die boere gemaak word wanneer die span in ’n streek
begin werk. Studiegroepvergaderings word gekenmerk deur die bou van verhou-
dings, die insameling van inligting en die deel van kennis.
Die maandelikse
Pula Imvula
-nuusbrief word by studiegroep-byeenkomste ver-
sprei en die streekbestuurders bespreek die kwessies van belang in die nuusbrief.
Tydens vergaderings word inligting oor seisoenale kwessies en bestepraktyk-ken-
nis oorgedra. Dit was moontlik om die doeltreffende gebruik van gereedskap te
demonstreer, en veilige hantering van chemikalieë en bemestingstowwe te leer.
Die span het sowat 4 000 rugsaksproeiers versprei aan boere in die mees afgeleë
landelike gebiede wat nie maklik andersins daartoe toegang sou kry nie.
Namate die boere oor die jare heen meer gevorderd geraak het, het hulle die be-
hoefte uitgespreek aan meer gevorderde inligting, terwyl die progressiewe boere
die minder gevorderde boere terselfdertyd help om te vorder.
Studiegroepe vorm die basis van Graan SA se Ontwikkelende Landbouprogram.
MOPITLWE
2016
PULA
IMVULA
>>GROWING FOOD>>GROWING PEOPLE>>GROWING PROSPERITY>>
04
Ditlhaelo tsakotlo tsedi
tlwaetswengmommiding
04
Tlholaebile laolamefero
pele lemoragogago jwala
06
Leina le le tlotlegwang le
botlhokwago fetamadi
11
08
10
Molaetsa wa tsholofelo
ka setlha sa leuba
L
euba leamabopheloba rona kamekgwa
e mentsi e e farologaneng ka ntlha ya
goremetsia le selo se se lengbotlhokwa
thata mo ditiragalong tsa rona tse dintsi. Re
tlhokametsi go phela,mme tota le ditshedi le
dimela! Re tlhokametsi gomedisa dijo tse re
di jangebile re tlhokametsigapegoanwa,go
apaya le go tlhapamme tota le go fetlhamo-
tlakase...mme le go ntse go tswelela jaakamo
motshamekongwaditaolamo tiragaloenngwe
e tswelela go laela e e latelang go tswelela fa
rentse re tswelelapele–go fitlhelelakamo teng
ga banka le pelo yamolemirui!
Molemirui – fa a lebelelamasimo a
gagwe o nagana ba lelapa la gagwe,
badiredi ba gagwe lemolatowa
kgwebo ya gagwe
Gone jaanong bontsi ba rona bo setse bo itse
gore lefatshe la rona le khubamisitswe ka
mangole mo maemong a leuba le le maswe
go feta lemogote o omakatsang go feta! Ke
Bala Moteng:
Lekwalo laGrain SA la
balemipotlana
MARCH
2016
PULA
IMVULA
>>GROWING FOOD>>GROWINGPEOPLE>>GROWINGPROSPERITY>>