ႃႅ
HOOFSTUK 8
WAT ’N BOER VIR ’N MENTOR BETEKEN
PHILIP DU PREEZ, ’N MENTOR VAN DIE VRYSTAAT
O
m as ’n mentor aanvaar te
word, moet hierdie begin-
sels daar wees: Inlig¥ing oor
mentee, eerlikheid, bet¢oubaarheid,
voldoende kennis, praktiese onder©in-
ding en kommunikasieveroë.
Mentee-inlig¥ing ten opsig¥e van sy
familie, gade, kinders, opvolgers,
boerder® ag¥erg¢ond, toekoms-
planne, probleme en moontlike op-
lossings is uiters noodsaaklik om
verhoudings te verbeter.
Om die wel en wee van die familie te
ken en gereelde ter§g©oering te kr®
met opreg¥e belangstelling weder-
syds maak jou ’n lid van die familie.
Eerlikheid moet ten alle t®e gehand-
haaf word. Waar voldoende kennis
ontbreek moet dit opgevolg word om
bet¢oubaarheid te bevorder.
Kennis en praktiese onder©inding
moet met die mentee uitger§il word
in ’n verstaanbare taal. ’n Mens is
nooit te oud om te leer nie en ek
moet erkenning gee daar©oor.
Beginselvastheid wat betref die
boerderypraktyke wat gevolg moet
word naamlik: “Die plaas bepaal
waarmee geboer kan word.”
Kontantgewasse moet onŴ¢ek word
van lae potensiaal lande en pera-
nente weidings moet gevestig word.
Hierdie beginsel word nog nie na
wense toegepas nie maar resultate is
besig om te verbeter.
Gemengde boerdery met kwaliteit
beeste wat weidings, oesreste en
aangeplante weidings kan benut
is meer volhoubaar. Seleksie en
bemarking word saam met men-
tee gedoen en resultate word met
dank gekommunikeer.
Waar kontantgewasse verbou
word op hoër potensiaal lande
is beter opbrengste meer volhou-
baar en word erkenning daarvoor
baie waardeer.
Grondbewaring is hoog op die
agenda en die hulp met die uitlê
van waterbane en kontoerwalle is
baie suksesvol. Praktiese ondervin-
ding het hier ’n groot rol gespeel.
William Matasane, Koos Mthim-
kulu, John Depali, Sameul/Simon
en Jafta Thaso genereer goeie oeste
en ter§g©oering is baie positief, want
hulle suksesse is ook my sukses.
Al die positiewe kommentaar wat
oor ’n lang tydperk kom, is ’n riem
onder die hart. Die groot bydrae
van eerlikheid en betroubaarheid
onder mekaar en met my, want ek
is ’n lid van die familie, het sukses
moontlik gemaak.
Daar kan nie ’n beter erkenning
wees vir wat bereik is saam met
boere wat wil en kan boer nie. Alle
eer aan die Hemelse Vader wat dit
moontlik gemaak het.