ႄႅ
HOOFSTUK 6
JOHAN LOXTON
N
AMPO Park se vlieg©eld
het ook ’n storie of t«ee
van sy eie om te ver¥el.
Die oorspronklike lugbeheer-
toring – ’n paal- en g¢asdak-
konst¢§ksie – is in 2013 deur
die weerlig raakgeslaan en is toe
met ’n peranente staalst¢§k-
t§ur ver©ang.
In 1999 het ’n vlieënier met ’n ek-
sperimentele vlieg¥§ig kom land,
die aanloopbaan byster geraak, oor
die skoongesnyde skouer ger® en
mooitjies teen ’n g¢oot klip tot stil-
stand gekom. En ’n vlieënier wat in
2015 nagelaat het om die vlieg¥§ig
se anker¥oue vas te t¢ek, het dit later
die dag op sy dak aanget¢ef na die
parantige Vr®staatse plaaswind-
jie dit beetgekr® het.
Tydens NAMPO 2016 het ’n re-
kordgetal van 448 vlieg¥§ie/he-
likopters van die landingst¢ook
gebr§ik gemaak.
NAMPO PARK
SE VLIEGVELD
Internasionale afvaardigings van die volgende lande is in 2014 geakkommodeer:
Amerika, Argentinië, Brasilië, Denemarke, Frankryk, Hongarye, Italië, Israel, Indië,
Kanada, Oekraïne, China en verskeie Afrikalande. Nagenoeg 60 internasionale uit-
stallers uit nege lande het in 2015 aan die Oesdag deelgeneem.
BETROKKENHEID VAN LEDE, GADES EN PERSONEEL
Die aktiewe deelname aan die Oesdag deur landbouleiers se gades verdien vermel-
ding. Haddad, Van Wyk en Stegmann se gades het in die beginjare die verversings
behartig. Hierdie voorbeeld is spontaan voortgesit na 1974 en oor die jare het leiers
se wederhelftes diep spore getrap wat die verversings en die Damesprogram betref.
Hier dink ’n mens onwillekeurig aan name soos mee. Isabel de Jager, Hettie Ferreira,
Bibi von Abo, Lina Viljoen, Ida Claassen, Malie Grobler, Hannetjie Botma, Drisette
Mouton, Lettie Jubelius, Ina Ferreira en Philine Steytler.
Sedert die dae van die SAMPI Oesdag – en so in NAMPO en selfs Graan SA – was
dit deel van die kultuur dat kantoorpersoneel ingedeel is om tydens die Oesdag
diens te doen. In die dae toe Graan SA se kantoor op Bothaville was, was dit alge-
meen dat die gades van senior personeel ook tydens die Oesdag diens gedoen het
en selfs op die Oesdagkomitee as sameroepers gedien het, soos byvoorbeeld me
Annatjie van Zyl by die verversingskomitee en me Margot Loxton by die Damespro-
gram. Dr Kit te Clus se gade, Lynette, was ook vir jare lank betrokke.
Graan SA se personeel word sedert 2012 toenemend in sleutelposisies aangewend
asook om die organisasie in die BBP-area en die ledelokaal te verteenwoordig.
GRAAN SA FOKUS OP LEDE ÉN BELANGHEBBENDES
Volgens Graan SA se Uitvoerende Hoofbestuurder sedert 2011, mnr Jannie de
Villiers, beskou die organisasie die Oesdag as een van die beste bydraers tot die
versekering van volgehou voedselproduksie en -sekerheid in Suid-Afrika en in suide-
like Afrika. Dié prominente geleentheid pas dus perfek in by die visie van Graan SA
as verteenwoordigende graanprodusente-organisasie.
Die Oesdag bied verder die ideale geleentheid vir alle produsente om nuwe tegnolo-
gie en ander produkte op een terrein met mekaar te vergelyk en te besluit watter
produk, patent of tegnologie die beste op plaasvlak toegepas kan word. Daar is ook
Die internasionale belangstelling in die Oesdag is onderstreep deur die ondertekening
van ’n samewerkingsooreenkoms met die Argentynse Expoagro-skou in 2010. Nagenoeg
60 internasionale uitstallers uit nege lande het in 2015 aan die Oesdag deelgeneem.
Klankgreep: Produsentelede en amptenare se
vroue het oor jare hul kant gebring – Giel van Zyl.