Background Image
Previous Page  11 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 11 / 92 Next Page
Page Background

1: Die Graan SA-tent by die 2015 Agri Mega Week.

2: Lede ontspan in die Graan SA-ledetent.

3: Richard Krige (links) geniet ‘n koppie boeretroos saam met Ters Maree, ‘n produsent van Caledon.

4: ‘n Groep produsente van Mpumalanga wat ook die Megaweek besoek het.

5: Toit Wessels, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Kaapprovinsie (staande), ontmoet die Kaapprovinsie se invorderingsagente.

6: Interaksie tussen lede, personeel en belanghebbendes was aan die orde van die dag by die Agri Mega Week.

7: Jannie de Villiers open die Landboudebat tydens die Agri Mega Week, aangebied deur Graan SA en Standard Bank.

8: Tydens die Landboudebat het verskeie vrae uit die gehoor ontstaan, wat deur die paneel aangespreek is.

9: Die Landboudebat-paneel: Jannie de Villiers, Louw Steytler, Gido Janse van Rensburg, André Uys, Nico Groenewald en Erich Jordaan.

1

5

7

9

3

4

2

6

8

9

November 2015