Background Image
Previous Page  13 / 100 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 13 / 100 Next Page
Page Background

PLANT JOU SUKSES

®

Nuwe kultivars

Geelmielies

DKC80-40BR GEN

DKC80-12B GEN

DKC80-30R

DKC62-80BR GEN

DKC64-78BR GEN

DKC73-76R

DKC62-84R

DKC73-74BR GEN

DKC73-70B GEN

DKC73-72

DKC80-10

DKC61-90

DKC61-94BR

Bestaande kultivars

DKC71-44B

DKC71-42

DKC74-74BR

DKC74-26R

DKC68-56R

DKC68-58BR

DKC64-54BR

DKC65-52BR

Kontak ons gerus by:

011 790-8200

of

customercare.sa@monsanto.com www.monsanto.com www.facebook.com/MonsantoCo www.twitter.com/MonsantoCo

DEKALB

®

enMonsanto isgeregistreerdehandelsnamevanMonsantoTechnologyLLC.

MonsantoSuid-Afrika (Edms)Bpk,Posbus69933,Bryanston,2021.

... saam vorm jul

n vennootskap

van kennis wat sal sorg vir die regte

kultivarkeuse wat aan jou behoeftes

sal voldoen.

Met

DEKALB

® as deel van

jou boerdery is dit maklik om trots

te voel op dit wat jy doen. Boonop

weet jy dat Monsanto deurentyd

dáár is vir jou. Ons doen voortdurend

navorsing om ons reeds uitstekende

DEKALB

®-kultivars te verbeter sodat

ons mieliebasters ooreenkomstig jou

behoeftes kan lewer. Ons tegnologie

en navorsing, gerugsteun deur

professionele diens en advies, dra by

tot jou volgehoue sukses. Só oortref

ons jou verwagtinge keer op keer.

uppe marketing A13628/SAG

Oud en jonk voel tuis in die ledelokaal. Van Bloemfontein:

Franz Homsek, Denielle Cronjé, Tashlene Cronjé, Isabel Homsek,

Anton Homsek en Henco Cronjé.

Johan Greef, Renier du Plessis en Willem Greef (almal van Hertzogville)

versterk die innerlike voor hulle NAMPO Park gaan deurstap.

Met ‘n koppie koffie agter die blad sien ‘n mens weer kans

vir baie stap. Al die pad van Orania: Danél, Danie, Melanie en

Anja van Wyk.