SA Grain January 2014 - page 9

Arbeidsaangeleenthede/Farmers day
Relevant
ARC-GCI Farmers Day 2014:
Conservation agriculture
Goeie arbeidspraktyke en
-verhoudinge in die kollig
MARY JAMES, ARC-GRAIN CROPS INSTITUTE
Information is pretty thin stuff unless mixed with experience
”– Clarens Day
Due to cost benefits, conservation agriculture (CA) is gaining popularity in many parts of the world.
Internationally, South Africa is viewed as having excellent conditions for applying no-tillage (or CA)
technologies, but that these advantages are not fully exploited.
The ARC-Grain Crops Institute (ARC-GCI) has been involved with CA research since 2008 and
through interaction with CA producers have come to realise that experience carries just as much
weight as research itself.
Therefore the ARC-GCI Potchefstroom will accordingly be hosting its annual farmers day on
20 February 2014 with the focus on: “Conservation agriculture: Taking the step towards sustainable
crop production through research and experience”.
On the day, besides talks by leading researchers and industry experts, top producers such as
Hannes Otto, Cobus van Coller and Nicol de Vos will share their experiences as CA producers.
Registration starts at 07:30 until 09:00 and the cost is R50 per person. For more information
about the farmers day, please contact dr Maryke Craven at
or Mary James
at
at 018 299 6100.
ESTIE DE VILLIERS, ASSISTENT-REDAKTEUR: SA GRAAN/GRAIN
Arbeid is een van die belangrikste faktore (en ook bates) in enige
besigheid. Juis daarom wil
SA Graan/Grain
op ‘n meer gereelde basis ‘n
paar wenke met ons lesers deel, van wat Graan SA-lede sê vir hulle op
die plaas werk.
Die tydskrif het hierdie maand met ‘n lid van die Noord-Kaap gesels oor
wat die belangrikste arbeidspraktyke is waarop hy in sy boerdery klem lê.
Vir dié betrokke lid, is dit belangrik om sy werknemers, hetsy op watter
vlak hulle is, ‘n trots en verantwoordelikheid te gee. “Hanteer jou werkers
met respek en menswaardigheid.”
Volgens hom kom hierdie werkswyse van die bestuur af: “As die
bestuurder die persoon onder hom menswaardig hanteer, dan kweek dit
die kultuur vir daardie werker om die persoon onder hom dieselfde te
hanteer. As die hantering van personeel van bestuur se kant af nie reg is
nie, gaan dit uitvloei na die res van die beleid toe,” sê hy. “Trots is ook nie
soseer gekoppel aan ‘n loon nie. Iemand se salaris gee hom nie hierdie
trots nie, jy moet hom as persoon erkenning gee vir wat hy doen.”
Hy optimaliseer ook sy permanente werkers deur vir hulle ‘n toekomsvisie
te gee. “Jy moet veral vir jou bestuur sê waarheen die besigheid op pad
is, want as niemand weet wat môre gaan kom of die jaar daarna nie, is
daar niks wat hulle motiveer nie. Jy moet jou beeld en visie wat jy vir die
toekoms het, met hulle deel.”
Wanneer gevra word of hy enige wenke vir ander produsente het oor hoe
om die beste uit hulle werkerskorps te kry, antwoord hy eenvoudig: “Jy,
as bestuurder van die boerdery, moet positief wees en jy moet ‘n visie hê
vir waarheen jy op pad is. Jy moet hierdie visie met jou werknemers deel.
“Hanteer ook ander mense, maak nie saak op watter posvlak hulle is nie,
soos jy self hanteer wil word indien jy in daardie situasie was.”
Deel jou praktyke met medeprodusente
Graan SA-lede is welkom om wenke vir goeie arbeidspraktyke en
-verhoudinge op die plaas of praktyke wat hulle op die plaas toepas en
wat vir hulle werk, met hulle medeprodusente te deel. Stuur ‘n e-pos na
en ons sal jou kontak.
7
January 2014
The ARC-GCI Potchefstroom will be hosting its
annual farmers day on 20 February 2014 with the
focus on conservation agriculture.
1,2,3,4,5,6,7,8 10,11,12,13,14,15,16,17,18,19,...52
Powered by FlippingBook