SA Grain January 2014 - page 10

CLAAS Eeufees-uitgawe.
Uitstekende kopies vir vroeë kopers.
Om CLAAS se 100ste bestaansjaar te vier, bied ons masjiene aan as deel van ons
eksklusiewe Eeufees-uitgawe. Wees ‘n vroeë koper en maak ‘n uitstekende kopie.
ARION 630 620 C
DIE SLIM ALTERNATIEF
Indien u soek vir ‘n betroubare, goed-
geboude trekker met alles wat u
nodig het om die moeilike alledaagse
take suksesvol uit te voer, is die
ARION 600 C-reeks die een vir jou.
ARION 630 620 C
6-silinder enjin
Van 95–110 kW
QUADRISHIFT oordrag
16/16 spoed
40 km/hmaksimumspoed
6500–6900 kg maks
opheffingskapasiteit
TALOS 240 230
‘N BETROUBARE WERKESEL
Met sy ontwerp en bou vir nutswerk,
bied TALOS 'n wye verskeidenheid
van operasionele gebruike in
kompakte vorm.
Sy algehele eenvoudige hantering en
lae dieselverbruik maak dit maklik vir
enigiemand om te gebruik en om die
dag se werk sonder lang instruksies
gedoen te kry.
TALOS 240 230
Beskikbaar met of sonder die luukse
kajuit
4-silinder enjin
Van 65 tot 70kW
24/24 spoed
40 km/hmaksimumspoed
2800 kg maks opheffingskapasiteit
TUCANO 470
ROTO PLUS STELSEL
Die TUCANO deel sy belangrikste
kenmerke met dié van sy ouer broer,
die LEXION. 'n Baie belangrike
kenmerk is ons ROTO PLUS
STELSEL die kern, gepatenteerde
komponent van die TUCANO wat
bystand lewer met 'n doeltrefende
oesproses en lae dieselverbruik.
TUCANO 470
APS enkel-rotortegnologie
Van 3,71 tot 9,12 snywydte
beskikbaar
9000 l graantenk
240 kW Mercedes-Benz-enjin
GROOT KOPIES VIR VROEË KOPERS
Kontak jou naaste CLAAS handelaar vir meer inligting. Terwyl voorraad hou.
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...52
Powered by FlippingBook