Background Image
Previous Page  54 / 64 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 54 / 64 Next Page
Page Background

LEES DIE ETIKET VIR VOLLE BESONDERHEDE

Halex™ GT bevat mesotrioon, S-metolachlor en glifosaat (Wet nr. 36 van 1947, Reg. nr. L9230). VERSIGTIG

Halex™ GT is ‘n geregistreerde handelsmerk van Syngenta Groep Maatskappy

Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak 60, Halfway House, 1685. Tel: (011) 541 4000.

www.syngenta.co.za

@SyngentaSA

© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg van die dokument is voorbehou. Alle ongemagtigde vermeerdering word verbied.

Glifosaat

met nawerking

Na-opkomsbeheer sonder gelyke

Halex

TM

GT

is ‘n sistemiese na-opkoms onkruiddoder wat die bewese krag van mesotrioon,

S-metolachlor en glifosaat kombineer vir ongekende na-opkomsbeheer van eenjarige

breëblaar onkruide en grasse in glifosaat-tolerante mielies.

Tegnologie op sy beste

Halex

TM

GT

span die jongste tegnologie in om jou mielies die heel beste groeikans te gee:

s +ONTAK SOWEL AS RESIDUELE AKSIE

s %EN PRODUK VIR @N WYE SPEKTRUM GRASSE EN BREÑBLAAR ONKRUIDE

s 5NIEKE BEHEER VAN ONTKIEMDE SOWEL AS ONTKIEMENDE ONKRUIDE

s 6EILIG VIR OPVOLGGEWASSE SOOS KORING SORGHUM AARTAPPELS SOJABONE DROÑBONE GROND

bone en sonneblom.

s .IE KLEI GEBONDE NIE

Halex

TM

GT

van Syngenta verhef onkruidbeheer in glifosaat-tolerante

mielies na ‘n heel nuwe vlak.