Previous Page  18 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 18 / 143 Next Page
Page Background

16

Jaarverslag 2018

annual report 2018

Ontwikkeling van oorsese markte

As deel van die inisiatief om nuwe uitvoermarkte vir plaaslik-ge-

produseerde grane te skep, het die Graan SA-span skouer aan die

wiel gesit om die struikelblokke hieromtrent spoedig te verwyder. Die

mielie-

uitvoermark na Iran

is dié jaar

suksesvol geopen

en goeie

vordering word gemaak om uitvoergeleenthede na China vir mielies en

sojabone te bewerkstellig.

Intensies van in- en uitvoere

Die vryemark kan slegs optimaal funksioneer indien al die rolspelers

in die mark toegang tot dieselfde inligting het. Graan SA het ’n aansoek

ingedien dat die intensies van handel (invoere en uitvoere) ook deur die

Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) gerapporteer word. Die

Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het hierdie statutêre maat­

reël gedurende Mei vanjaar goedgekeur en die eerste inligting in hierdie

verband is einde Junie vir die eerste keer deur SAGIS gerapporteer.

Hierdie

syfers toon die invoere en uitvoere

wat vir die agt weke nadat

die datum vir die nuutste fisiese uitvoere gerapporteer is, beplan word

en dra by tot

deursigtigheid in die plaaslike mark

.

Markinligting

Graan SA allokeer jaarliks ruim kapasiteit om markinligting te versamel

en te versprei sodat produsente

ingeligte bemarkingsbesluite

kan

maak. Die inligting wat beskikbaar gestel word, neem verskeie formate

aan, byvoorbeeld ad hoc-verslae, markverslae, tydskrifartikels, video’s of

die toespreek van groepe by boeredae en ander inligtingsgeleenthede.

Strategiese fokusarea: Mense

Landbou-ontwikkelingsprogram

Die program het ongeveer 9 500 swart boere as lede wat almal

toegang tot bewerkbare grond het. Hierdie boere word in verskillende ka­

tegorieë verdeel, naamlik bestaansboere, kleinskaalse boere, potensiële

kommersiële boere en nuwe era-boere. Graan SA se program fokus ewe

sterk op mense se ontwikkeling as op landbouproduksiepraktyke. Om

jaarlikse befondsing te bekom, bly ’n uitdaging, maar met die finansiële

steun van die graantrusts, regeringsdepartemente en ’n netwerk van

insetverskaffers gaan die program steeds van krag tot krag.

Die

Jobs Fund

-projek is ’n vierjaar-projek wat drie seisoene gelede

aangepak is in vennootskap met die Nasionale Tesourie en verskeie

insetverskaffers. Die 2017/2018-

seisoen het positief afgeloop

, hoewel

nie so goed soos die vorige een nie. Vir die 2018/2019-seisoen is be-

fondsing vir 8 000 ha deur die Jobs Fund bewillig. Graan SA se aansoek

vir die 2019/2020 tot 2022-siklus vorder goed.

Tydens die 2018

AgriSETA-toekennings

is ons

Landbou-ontwikke­

lingsprogram

aangewys as die beste ontwikkelende kommoditeitsorga­

nisasie en vir die beste korporatiewe beheer van ’n ontwikkelingsprojek.

Knap gedaan aan die Landbou-ontwikkelingspan!

Finansiering vir swart boere

Ons het ’n kontrak met

AB InBev

gesluit om 38 boere op 1 738 ha

te finansier. Op sy beurt het

Absa

produksiekrediet vir vier boere

goedgekeur. Gesprek is ook gevoer met die voorsitter van die Nywer-

heidsontwikkelingskorporasie (IDC) oor die moontlikheid van produksie-

finansiering vir swart kommersiële boere in die toekoms. Die vordering

hiermee is stadig, maar ten minste toon dit al vordering.

Openbare platforms

Graan SA is strategies geposisioneer om binne en buite die graan-

bedryf geleenthede te skep wat die beeld van landbou versterk, breë

dialoog bevorder, die jongste boerderytegnologie en -tendense in die

kollig plaas en ’n bydrae lewer om persoonlike of handelsnetwerke te

vestig en uit te bou. Bowenal skep hierdie platforms die ruimte waar-

Development of overseas markets

As part of the initiative to create new export markets for locally pro-

duced grains, the Grain SA team has made an active effort to remove

the obstacles in this regard as soon as possible. The maize

export

market to Iran

was

successfully opened

this year, and good progress

is being made with the establishment of export opportunities for maize

and soybeans to China.

Intentions of imports and exports

The free market can only function optimally if all the role-players in

the market have access to the same information. Grain SA submitted

an application for trade intentions (imports and exports) also to be

reported by the South African Grain Information Service (SAGIS). The

Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries approved this statutory

measure in May this year, and the first information in this regard was

reported by SAGIS for the first time at the end of June. These

figures

reflect the imports and exports

planned for the eight weeks after

the date for the most recent physical exports has been reported,

and contributes to

transparency in the local market

.

Market information

Grain SA annually allocates generous capacity for collecting and

disseminating market information so that producers can make

informed

marketing decisions

. The information provided comes in various formats,

for example ad hoc reports, market reports, magazine articles, videos or

presentations to groups at farmers’s days and other information events.

Strategic focus area: People

Farmer Development Programme

The programme has about 9 500 black farmers with access to arable

land as members. These farmers are divided into different categories,

namely subsistence farmers, smallholder farmers, potential commercial

producers, and new era farmers. Grain SA’s programme focuses

equally on people development and on agricultural production practices.

Obtaining annual funding remains a challenge, but with the financial

support of grain trusts, government departments and a network of input

providers the programme continues to grow.

The

Jobs Fund

project is a four-year project which was started three

seasons ago in partnership with the National Treasury and several

input providers. The 2017/2018

season ended positively

, although

not as well as the previous one. Funding for 8 000 ha was donated by

the Jobs Fund for the 2018/2019 season. Grain SA’s application for

the 2019/2020 to 2022 cycle is progressing well.

At the 2018

AgriSETA awards

our

Farmer Development Pro-

gramme

was named the best developing commodity organisation and

received an award for the best corporate governance of a development

project. Well done to the Farmer Development team!

Financing for black farmers

We have concluded a contract with

AB InBev

to finance 38 farmers

on 1 738 ha.

Absa

, in turn, approved production credit for four farmers.

Discussions were also held with the chairperson of the Industrial

Development Corporation (IDC) about the possibility of production

financing for black commercial farmers in the future. Progress in this

regard is slow, but at least it is showing progress.

Public platforms

Grain SA is positioned strategically to create opportunities inside and

outside the grain industry to reinforce the image of agriculture, promote

broad dialogue, shine the spotlight on the most recent farming technol-

ogy and trends, and contribute to the establishment and development

of personal or trade networks. In addition, these platforms create the