

127
Rekeningkundige beleid
Accounting policies
Bedryfshure – verhuurder
Bedryfshuurinkomste word as ’n inkomste op 'n reguitlyngrondslag
oor die huurtermyn erken, behalwe as:
’n Ander sistematiese grondslag van die tydspatroon van die voordeel
vanuit die huurbate verteenwoordigend is, selfs as die ontvangste van
betalings nie op daardie grondslag is nie, of
die betalings gestruktureer is om te verhoog in lyn met verwagte
algemene inflasie (gebaseer op gepubliseerde indekse of statistieke)
om te vergoed vir die verhuurder se verwagte inflasionêre stygings.
Aanvanklike direkte koste wat aangegaan is in die onderhandeling
en die reël van bedryfshure word by die drabedrag van die verhuurde
bate getel en as ’n uitgawe erken oor die huurtermyn op dieselfde
grondslag as die huurinkomste.
Bedryfshure – huurder
Bedryfshuurbetalings word as 'n uitgawe op 'n reguitlyngrondslag
oor die huurtermyn erken, behalwe as:
'n Ander sistematiese grondslag van die tydspatroon van die
voordeel vanuit die huurbate verteenwoordigend is, selfs as die
betaling nie op daardie grondslag is nie, of
die betalings gestruktureer is om te verhoog in lyn met verwagte al-
gemene inflasie (gebaseer op gepubliseerde indekse of statistieke)
om te vergoed vir die verhuurder se verwagte inflasionêre stygings.
Enige voorwaardelike hure word ’n uitgawe in die tydperk waarin dit
aangegaan is.
1.6 Voorraad
Voorraad word gemeet teen die laagste van die kosprys en beraamde
verkoopsprys minus koste om te verkoop, op die geweegde gemiddelde
koste-grondslag.
1.7 Trustfondse
Trustfondse bestaan uit trustgelde wat op belegging geplaas word
en die ooreenstemmende trustkrediteure vir die aanwending van die
fondse vir spesifieke projekte soos goedgekeur deur die Kongres.
Operating leases – lessor
Operating lease income is recognised as an income on a straight-
line basis over the lease term unless:
Another systematic basis is representative of the time pattern of the
benefit from the leased asset, even if the receipt of payments is not
on that basis, or
the payments are structured to increase in line with expected general
inflation (based on published indexes or statistics) to compensate for
the lessor’s expected inflationary cost increases.
Initial direct costs incurred in negotiating and arranging operating
leases are added to the carrying amount of the leased asset and
recognised as an expense over the lease term on the same basis as
the lease income.
Operating leases – lessee
Operating lease payments are recognised as an expense on a
straight-line basis over the lease term unless:
Another systematic basis is representative of the time pattern of the
benefit from the leased asset, even if the payments are not on that
basis, or
the payments are structured to increase in line with expected
general inflation (based on published indexes or statistics) to
compensate for the lessor’s expected inflationary cost increases.
Any contingent rents are expensed in the period they are incurred.
1.6 Inventories
Inventories are measured at the lower of cost and estimated
selling price less costs to sell, on the weighted average cost basis.
1.7 Trust funds
Trust funds consist of trust funds invested and the corresponding
trust creditors for the utilisation of funds for specific projects as
approved by the Congress.