Previous Page  2 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 2 / 108 Next Page
Page Background

011 317 2000 | info@kynoch.co.za |

www.kynoch.co.za

Kynoch – verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.

Farmisco (Edms) Bpk.

h/a Kynoch Fertilizer

Reg. No. 2009/0092541/07

’n Eeu van sukses.

’n Baanbreker in die kunsmisbedryf sedert 1918, toe Kynoch een van die eerste

Kunsmisaanlegte in Suid-Afrika gebou het by Umbogintwini. Die maatskappy het

van krag tot krag gegroei om die handelsmerk te word waarin Suid-Afrikaanse

voedselprodusente vandag nog glo – 100 jaar later. Op grond van ons ryk

erfenis, gaan ons die toekoms in met vertroue en sien ons uit om nog lank die

toonaangewende verskaffer van volhoubare plantvoedingsoplossings te wees.

uppe marketing A17590