Previous Page  5 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 5 / 108 Next Page
Page Background

ISSN 1814-1676

EIENAAR/uitgewer

Graan SA

Posbus 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040

Tel: 086 004 7246

www.grainsa.co.za

SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING

(ADRESVERANDERINGE):

Marina Kleynhans

SA GRAAN/GRAIN,

POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660

Tel: 086 004 7246

E-pos:

marina@grainsa.co.za

REDAKSIE

Dr Dirk Strydom

BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING

Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810

E-pos:

dirks@grainsa.co.za

REDAKTEUR:

Estie de Villiers

Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449

E-pos:

estie@infoworks.biz

BESTURENDE redakteur:

Johan Smit

Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806

E-pos:

johan@infoworks.biz

Redaksionele assistent:

Elmien Bosch

Tel: 018 468 2716 • E-pos:

elmien@infoworks.biz

GRAFIESE ONTWERP:

Nadine Stork

Infoworks Media Publishing

Tel: 018 468 2716 • E-pos

: nadine@infoworks.biz

Drukwerk:

Typo Print

Tel: 011 402 3468/9

MASSAVERSPREIDING:

Prosource

Tel: 011 791 0410

Spotprenttekenaar:

Frans Esterhuyse

Advertensieverkope

Kolbe MEDIA – Kaapstad

Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder

Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874

E-pos:

jurgen@kolbemedia.co.za

SCHMILTZ marketing – Johannesburg

Ruth Schultz – Advertensiekonsultant

Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243

E-pos:

ruth@schmiltz.co.za

Graan SA Hoofkantoor

Blok C, Alenti Office Park

Witheritestraat 457

Die Wilgers

Pretoria

0041

Tel: 086 004 7246

Faks: 012 807 3166

Besoek Graan SA by

www.grainsa.co.za

of skandeer dié

QR-kode:

• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad

is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening

van Graan SA nie.

The opinions expressed by contributors are their own.

They do not necessarily express the opinion of Grain SA.

• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-

inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.

´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-

tion´ articles may contain facts on commercial products.

ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke­

ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie

tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe­

hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet

op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.

Die nuwe Case IH Early Rise planter kombineer

die industrie se akkuraatste planttegnologie

met ‘n geharde planteronderstel wat beter

stand, eenvormige ontkieming, akkurate

saadpopulasie en korter planttyd verseker.

Die beproefde Early Riser-eenhede is met

die Advanced Seed-meter-konfigurasie

gekombineer om saadplasing, dieptebeheer,

eenvormige gronddruk en in-ry-saadspa-

siëring perfek te doen. Uitmuntende produk­

tiwiteit laat elke pit tel vir hoër opbrengs.

3

Voorblad

/

Cover

Julie 2018

70

LESSE GELEER

tydens die

afgelope plantseisoen

E

lke plantseisoen het sy unieke uitdagings. Die 2017/2018-

seisoen was geen uitsondering nie. ‘n Mens sien soms

die uitdagings (wat soos ‘n groot berg voor jou lê) en eers

as jy bo uitgekom het, besef jy élke tree het jou voren-

toegeneem.

Wat laat jou die regte keusesmaakwanneer jy dié uitdagingsmoet

trotseer?Dieervaringopgedoenuitvorigeuitdagingswat jyoorkom

het, natuurlik. Geen seisoen is dieselfde nie, maar langs die pad

vind jy dikwels dieselfde uitdaging aswat jy al in die verlede trot-

seer het. Elke jaar begin ons op ‘n skoon bladsy en skryf dan die

storie van die seisoen soos hy verloop. Teen oestyd maak dié

storie klaar.

En dan is dit somsmet ‘n gemengde gemoed en die twyfel: “Was

dit regtig die bestewat ek kon doen?” of dalk: “Ek sal nieweer só ‘n

oes siennie!”

Dalk het omstandighede buite jou beheer die grootste invloed op

jou oes gehad,maar sulke buitengewone omstandighede is ook ‘n

gegewe. Hoe beplan ‘nmens dus jaarliks vir die onvoorspelbare?

Blootdeurbedagopuitdagings tewees.

Só kan ‘n mens beter besluite neem – veral as die ervaring van

vorige oeste almal dieselfde storie vertel. Dink byvoorbeeld aan

plantdatums.Elkeprodusenthetminofmeer ‘n “ideale”plantdatum

vir elke gewas en vir ‘n bepaalde area.Omstandighede veroorsaak

egter dikwels dat ons slegs twee of drie uit elke tien oeste op die

ideale tyd kanplant.

Grondtemperatuur tydens plant

Min van ons sal die koue in November verlede jaar gou vergeet.

Omgewingstemperatuur en grondtemperatuur het ‘n groot invloed

op hoe die gewasse aanvanklik ontwikkel en groei. Die meeste

gewasse hou nie regtig van grondtemperature veel laer as 15°C nie.

Ontkieming sal wel plaasvind, maar groei en ontwikkeling sal nie

optimaalweesnie.

Wortelgroei sal baie traag wees by grondtemperature van 15°C

en laer. Boonop kan laterale wortelgroei dikwels voorkom as die

grond te koud

is – en dit verhoed voldoende opname van

voedingstowwe uit die kunsmisband. Plante wat sonder kunsmis

geplant is, sal besonder swak ontwikkel en aansienlike oesskade

ervaar.

Grondswamme en aalwurmskade

Grondswamme soos Pythium kan ook wortelontwikkeling weens

die koue, nat toestande knou. Op

Foto 1

word die simptome van

Pythium aangedui. Dit veroorsaak gewoonlik dat die mesokotiel

afsterfófnie voldoende funksioneernie.

Pythium kan ook sojabone (en feitlike enige ander saailinge) se

vroeë wortelontwikkeling beïnvloed.

Foto 2

dui die voorkoms

van Pythium op sojaboonwortels aan. Dit kan tot aansienlike

standverliese lei.

Sodra grondtemperature verhoog, is die voorkoms van grond-

swamme steeds ‘n uitdaging. Rhizoctonia (

Foto 3

) kan ook diewor-

telontwikkeling van sojabone ernstig strem.

Grondswamme kan onderdruk word deur gebruik te maak van

geregistreerde swamdoders – gewoonlik in die vorm van ‘n

saadbehandeling. Buiten die swamme wat druk op die

jong

sojabone,mielie- of ander saailinge kan uitoefen, is die voorkoms

van aalwurmskade om jong saailinge ook ‘n bron tot groot kom-

mer. Veral knopwortelaalwurm, letselaalwurm en spiraalaalwurm

beskadiggewasse sewortelstelsels.

Foto 4

dui duidelik die voorkoms van knopwortelaalwurm op

jong sonneblomsaailinge aan. Die voorkoms van hoë aalwurmdruk

sal die effektiwiteit van wortels drasties verminder en die oes

beslis affekteer.

71

July 2018

OPPLAASVLAK

Bestuurspraktyke

KOBUSVAN ZYL,

senior landboukundige,OmniaKunsmis

1:Voorkoms vanPythium

opmieliewortels.

2:Pythiumop sojaboon-

wortels.

3:Rhizoctoniaop sojaboonwortels.

4:Aalwurmskadeopwortelstelsel van jong sonneblomme.

Foto:HannoMaree

5a tot 5c:Kompaksie asgevolg van tenatgrondtoestande tydensplant.

6a en 6b:Onegaligeopkoms.Die linkerkantsteplant (Foto 6a)het eers

drie tot vierdae lateropgekom asdie regterkantsteplant.Saadwat

stadig innatgrondontkiem (Foto 6b) en ‘n swakkeronegalige stand

totgevolghet, kanpotensiaal inperk.

1

2

3

5a

6a

6b

5c

4

5b

Bestuurspraktyke

87

Animal diseases that can affect humans

Part 5: Psittacosis or parrot fever

88

Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk

Deel 3: Evaluering van sekere basiese grondeienskappe

90

Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk

Deel 4: Evaluering van sekere grondeienskappe

94

Does our insect resistant management strategy still work?

aktueel

/

relevant

96

Wheat: Breeding the future

97

Swierige eeufeesvieringe

98 Graan SA/Sasol fotokompetisie:

Gee ‘n tree terug vir kreatiwiteit

98

Mentor vir jong produsente oorlede

100

Reitz-konferensie fokus op herlewing

102

Groot gees in landbou sterf

rubrieke

/

features

4 Graan SA Standpunt:

Kry die kos gaar voor dit aanbrand

5 Grain SA Point of View:

Finish the dish before the roast is spoilt

7 Uit die Woord

7 Op die kantlyn

103 Wiele vir die plaas:

‘n Bakkie met glans én spiere

104 E-posse:

Die oerknal traak ons nie eintlik nie

70