Table of Contents Table of Contents
Previous Page  102 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 102 / 116 Next Page
Page Background

100



dit waarskynlik is dat die organisasie vereis sal word om ekonomiese

voordeel oor te dra in vereffening; en



die bedrag van die verpligting betroubaar beraam kan word.

Voorsienings word gemeet teen die huidige waarde van die bedrag wat

na verwagting nodig sal wees om die verpligting te vereffen deur gebruik

te maak van ’n voorbelaste koers wat die huidige markevaluering van die

tydwaarde van geld en die risiko’s eie aan die verpligting weerspieël.

Die styging in die voorsiening weens tydsverloop word as ’n rente-

uitgawe erken.

Voorsienings word nie vir toekomstige bedryfsverliese erken nie.

1.11 Inkomste

Inkomstes word gedefinieer as bestuursfooie, huurinkomste en

ledebydrae.

Ander inkomste bestaan uit borgskappe, kommersiële inkomste, ander

diverse inkomstes en kosteverhaling.

Inkomste word bereken teen die billike waarde van die teenprestasie

wat ontvang is of ontvangbaar is en verteenwoordig die ontvangbare

bedrae vir dienste wat in die normale gang van sake verskaf word, na

aftrekking van belasting op toegevoegde waarde.

Wanneer die uitslag van die transaksie wat dienslewering behels,

nie betroubaar bereken kan word nie, word inkomste slegs erken ten

opsigte van die erkende uitgawes wat verhaalbaar is.

Ledebydrae is vrywillig van aard en word verantwoord wanneer die

fondse ontvang word.

Huurinkomste word op ’n toevallingsgrondslag in ooreenstemming met

die wese van die toepaslike ooreenkomste erken. Huurinkomste word

op ’n reguitlyngrondslag oor die huurtydperk erken, selfs al word die

betalings nie op ’n reguitlyngrondslag ontvang nie, of waar betalings

gestruktureer is om in lyn met inflasie toe te neem.

Rente word erken in wins of verlies deur gebruik te maak van die

effektiewerentekoersmetode.

Dividende word erken in wins of verlies wanneer die organisasie se reg

om betaling te ontvang, gevestig is.

it is probable that the organisation will be required to transfer

economic benefits in settlement; and

the amount of the obligation can be estimated reliably.

Provisions are measured at the present value of the amount expected

to be required to settle the obligation using a pre-tax rate that reflects

current market assessments of the time value of money and the risks

specific to the obligation. The increase in the provision due to the

passage of time is recognised as interest expense.

Provisions are not recognised for future operating losses.

1.11 Income

Income is defined as management fees, rental income and member

contributions.

Other income consists of sponsorships, commercial income, other

sundry income and cost recovery.

Income is calculated at the fair value of the consideration received or

receivable and represents the receivables for services provided in the

normal course of business, after deduction of value added tax.

When the outcome of the transaction involving the rendering of services

cannot be estimated reliably, income shall be recognised only to the

extent of the expenses recognised that are recoverable.

Membership contributions are voluntary and are accountable when the

funds are received.

Rental income is calculated on an accrual basis in accordance with

the essence of the applicable agreements recognised. Rental income

is recognised on a straight-line basis over the rental period, even if

payments are not made on a straightforward basis, or where payments

are structured to increase in line with inflation.

Interest is recognised, in profit or loss, using the effective interest

rate method.

Dividends are recognised, in profit or loss, when the organisation’s right

to receive payment has been established and is shown as other income.