Table of Contents Table of Contents
Previous Page  101 / 116 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 101 / 116 Next Page
Page Background

99

BEDRYFSHURE – VERHUURDER

Bedryfshuurinkomste word as ’n inkomste op ’n reguitlyngrondslag oor

die huurtermyn erken, behalwe as:

’n Ander sistematiese grondslag van die tydspatroon van die

voordeel vanuit die huurbate verteenwoordigend is, selfs as die

ontvangste van betalings nie op daardie grondslag is nie, of

die betalings gestruktureer is om te verhoog in lyn met verwagte

algemene inflasie (gebaseer op gepubliseerde indekse of statistieke)

om te vergoed vir die verhuurder se verwagte inflasionêre stygings.

Aanvanklike direkte koste wat aangegaan is in die onderhandel en die

reël van bedryfshure word by die drabedrag van die verhuurde bate

getel en as ’n uitgawe erken oor die huurtermyn op dieselfde grondslag

as die huurinkomste.

BEDRYFSHURE – HUURDER

Bedryfshuurbetalings word as ’n uitgawe op ’n reguitlyngrondslag oor

die huurtermyn erken, behalwe as:

’n Ander sistematiese grondslag van die tydspatroon van die

voordeel vanuit die huurbate verteenwoordigend is, selfs as die

betaling nie op daardie grondslag is nie, of

die betalings gestruktureer is om te verhoog in lyn met verwagte al-

gemene inflasie (gebaseer op gepubliseerde indekse of statistieke)

om te vergoed vir die verhuurder se verwagte inflasionêre stygings.

Enige voorwaardelike hure word ’n uitgawe in die tydperk waarin dit

aangegaan is.

1.6 Voorraad

Voorraad word gemeet teen die laagste van die kosprys en beraamde

verkoopsprys minus koste om te verkoop, op die geweegde gemiddelde

kostegrondslag.

1.7 Trustfondse

Trustfondse bestaan uit trustgelde wat op belegging geplaas word

en die ooreenstemmende trustkrediteure vir die aanwending van die

fondse vir spesifieke projekte soos goedgekeur deur die Kongres.

1.8 Waardedaling van bates

Die organisasie evalueer op elke verslagdoeningsdatum of daar enige

aanduiding is dat eiendom, aanleg en toerusting se waarde mag daal.

Indien daar enige sodanige aanduiding is, word die verhaalbare bedrag

van enige geraakte bate (of groep van verwante bates) beraam en met

sy drabedrag vergelyk. Indien die beraamde verhaalbare bedrag laer

is, word die drabedrag verminder na sy beraamde verhaalbare bedrag,

en ’n waardedalingsverlies word onmiddellik in wins of verlies erken.

Indien ’n waardedalingsverlies daarna omswaai, word die drabedrag

van die bate (of groep van verwante bates) verhoog na die hersiene

beraming van sy verhaalbare bedrag, maar nie meer as die bedrag wat

bepaal sou word indien geen waardedalingsverlies vir die bate (of groep

van bates) in die vorige jare erken is nie. ’n Omswaai van waardedaling

word onmiddellik in wins of verlies erken.

1.9 Werknemervoordele

KORTTERMYNWERKNEMERVOORDELE

Die koste van korttermynwerknemervoordele (daardie wat betaalbaar

is binne twaalf maande nadat die diens gelewer is, soos betaalde

verlof en siekverlof, bonusse en nie-monetêre voordele soos mediese

sorg) word erken in die tydperk waarin die diens gelewer is en word nie

verdiskonteer nie.

1.10 Voorsienings en gebeurlikhede

Voorsienings word erken wanneer:



Die organisasie ’n verpligting het op die verslagdoeningsdatum as

gevolg van ’n gebeurtenis in die verlede;

OPERATING LEASES – LESSOR

Operating lease income is recognised as an income on a straight-line

basis over the lease term unless:

Another systematic basis is representative of the time pattern of the

benefit from the leased asset, even if the receipt of payments is not

on that basis, or

the payments are structured to increase in line with expected general

inflation (based on published indexes or statistics) to compensate for

the lessor’s expected inflationary cost increases.

Initial direct costs incurred in negotiating and arranging operating leases

are added to the carrying amount of the leased asset and recognised as

an expense over the lease term on the same basis as the lease income.

OPERATING LEASES – LESSEE

Operating lease payments are recognised as an expense on a straight-

line basis over the lease term unless:

Another systematic basis is representative of the time pattern of the

benefit from the leased asset, even if the payments are not on that

basis, or

the payments are structured to increase in line with expected general

inflation (based on published indexes or statistics) to compensate for

the lessor’s expected inflationary cost increases.

Any contingent rents are expensed in the period they are incurred.

1.6 Inventories

Inventories are measured at the lower of cost and estimated selling price

less costs to complete and sell, on the weighted average cost basis.

1.7 Trust funds

Trust funds consist of trust funds invested and the corresponding trust

creditors for the utilisation of funds for specific projects as approved by

the Congress.

1.8 Impairment of non-financial assets

The organisation assesses at each reporting date whether there is any

indication that property, plant and equipment may be impaired.

If there is any such indication, the recoverable amount of any affected

asset (or group of related assets) is estimated and compared with its

carrying amount. If the estimated recoverable amount is lower, the

carrying amount is reduced to its estimated recoverable amount, and

an impairment loss is recognised immediately in profit or loss.

If an impairment loss subsequently reverses, the carrying amount of the

asset (or group of related assets) is increased to the revised estimate

of its recoverable amount, but not in excess of the amount that would

have been determined had no impairment loss been recognised for the

asset (or group of assets) in prior years. A reversal of impairment is

recognised immediately in profit or loss.

1.9 Employee benefits

SHORT-TERM EMPLOYEE BENEFITS

The cost of short-term employee benefits, (those payable within twelve

months after the service is rendered, such as leave pay and sick

leave, bonuses, and non-monetary benefits such as medical care),

are recognised in the period in which the service is rendered and are

not discounted.

1.10 Provisions and contingencies

Provisions are recognised when:

The organisation has an obligation at the reporting date as a result of a

past event;