Background Image
Previous Page  12 / 124 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 12 / 124 Next Page
Page Background

Profert is besig om die sirkel

te voltooi

met ProGro

Produk-inligting

S

edert 1999 is Profert trots om deel

te wees van die plantvoedingsland-

skap van Suider-Afrika. Aanvank-

lik was die doelwit om N-, P- en

K-produkte aan ons klante te lewer, maar

oor tyd het Profert met die ontwikkeling van

die ProGro-program daarna gestreef om ho-

listies die beheerbare faktore saam met ons

klante te probeer bestuur.

ProGro is die metodiek waarmee ons

in Profert, saam met ons klante, na die

hartklop van die grond luister. Met die

spreekwoordelike stetoskoop en skaal in

die hand, luister en meet ons fyn wat in die

grond gebeur. Die program is fundamenteel

‘n poging om die wetenskap van grond-

chemie, grondfisika en grondbiologie, op

‘n bepaalde posisie in ‘n aanplanting toe te

pas. Sodoende poog ons om met ProGro

volhoubare oplossings aan ons klante te

bied. Die maatskappy streef daarna om met

hierdie multidissiplinêre benadering wins

te genereer vir almal betrokke asook om

voedselsekerheid en kwaliteit vir die grond-

mikrobes, plant, mens en dier te help waar-

borg sonder dat hulpbronne agteruitgaan.

Die finale fase van die ProGro-verrykings-

program bestaan uit die insamel en verwer-

king van opbrengsdata in verhouding met

faktore wat reeds gemeet is op geografies

verifieerbare punte. Uiters insiggewende

tendense vloei daaruit voort wat ‘n drama-

tiese invloed het op die effektiewe benut-

ting van insette.

Profert het met die ontwikkeling van die

Black-reeks homself verbind tot die vind

van meer volhoubare oplossings vir gewas-

produksie vir die produsente van Suider-

Afrika – met ProGro poog ons om die sirkel

te voltooi. As jy wil plant in Suider-Afrika

en jy het data, besoek Profert se uitstalling

gedurende vanjaar se Graan SA NAMPO

Oesdag by stalletjie 106 en 107 in die

NAMPO-saal. As jy nie data het nie moet

jy die uitstalling beslis ook nie mis nie; ons

sien uit daarna om jou met Profert se kun-

dige bystand te help om data in te samel en

te verwerk.

WILLEM VAN ZYL,

landboukundige, Profert