Background Image
Previous Page  14 / 128 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 14 / 128 Next Page
Page Background

< 12

Graan SA/Grain SA

Fyn beplanning nodig vir

suksesvolle NAMPO-inkopies

SA Graan/Grain

redaksie

S

tephen Keague, die outeur van die boek,

The Little Red Hand-

book of Public Speaking and Presenting

, het gesê: “Proper

planning and preparation prevents poor performance”.

Die terugkeer van die Vroueprogram beteken dat dames se inko­

pietyd by Graan SA se NAMPO Oesdag minder gaan wees. Om te

i

AC/DCDynamicsisamarket

leaderinthemanufacture,

importanddistributionof

qualityproductsintheelectrical,

lighting,solarpower,pumps,

alarmsystemsandtoolindustries.

Wehavetechnicalspecialistson

handtoassistwithanyofyour

electricalrequirements.

Makeyouragriculturallifestyle

easier... ACDCDynamics.

DirectService,

DynamicSolutions.

ADVANCEDTECHNOLOGY

TOENSURESUSTAINABLEFOODSUPPLY

FORASECUREFUTURE

PROVIDINGYOUWITHTHEMOST

verhoed dat Oesdagbesoekers met leë hande huiswaarts keer, gaan

beplanning dus belangrik wees.

Gewapen met ‘n terreinkaart (skeur sommer die een agter in hierdie

boek uit en vat dit saam) en hierdie artikel se inligting sal die soek-

proses na die ideale uitrusting, bykomstighede of geskenk beslis

makliker wees.

Die vere maak die voël

Besoek een van die volgende stal-

letjies vir die eerste item op die

inkopielys – ‘n unieke skepping:

Authentic Fashions (Sampi-saal)

vir eg Suid-Afrikaanse skeppings.

Mint en Mitat (Hopefield-saal)

verkoop klere en ander bykom-

stighede.

Silhouette Imports (Sampi-saal)

het klere, serpe en kostuumjuwele.

Spatz (Hopefield-saal) waar kant-

en katoenuitrustings aangeskaf

kan word.

The Mark of B (Hopefield-saal) vir

damesklere en bykomstighede.

Hou die blink kant bo

Die getroue swart nommertjie in die

kas kan met splinternuwe bykom­

stighede opgekikker word. Kom soek

dit hier:

Pêrels, juwele en horlosies:

Hopefield-saal (HDL Juwele,

Jenna Clifford, La Belle Chic en

Ronel Gouws) en Studio Silver

in die Sampi-saal.

Lap- en houtkrale, kostuum-

juwele, serpe en sjaals: In die

Hopefield-saal by The Alpaca

Loom of in die Sampi-saal

Anneks by Fabulous Fabric en

Annamarie Janse van Rensburg

vir oulike juweliersware waarop

geskilder is.

Handsakke: Kurkbykomstighede is

tans hoogmode. Loer gerus in by

Cork Boutique hiervoor. Streepsak

verkoop ook handsakke.

Vir ‘n paar egte

cowboy

-stewels,

besoek Westernboots SA in die

Hopefield-saal.

‘n Gegewe perd

NAMPO se stalletjies is die ideale

plek om die voorraad in jou gesken-

kelaai aan te vul.

Hier is beslis meer as genoeg

geskenke vir die manlike geslag:

Matie se gewilde trekkerskilderye