news.monsanto.com/rss
011 790-8200
customercare.sa@monsanto.com www.monsanto.comMonsanto is ’n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Jy glo ...
Jy glo in elke hektaar, elke saad en elke
gewas. Jy glo in die toekoms van landbou.
Jy glo in die harde werk wat jy moet insit
en die toewyding wat die dag van môre se
opbrengs van jou verg.
By Monsanto glo ons.
Ons glo daarin om jou toe te rus met die
regte tegnologie, innoverende produkte
en uitmuntende diens. Sodat ons saam
opbrengste kan verhoog, volhoubaarheid
kan fasiliteer en voedsel vir die toekoms kan
produseer. Daarom wil Monsanto jou bystaan:
van sonsopkoms tot sonsondergang.
Ons glo in jou.
uppe marketing A15390