Background Image
Previous Page  15 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 15 / 92 Next Page
Page Background

Farmisco (Edms) Bpk.

h/a Kynoch Fertilizer Reg. nr: 2009/0092541/07

Die wind van verandering het hernude energie teweeggebring.

Ons fokus het verder verskerp om produkte te ontwikkel wat ons produsente voorsien van

innoverende tegnologieë wat die werking van bemesting en gewasse verbeter.

Met ons visie om die Kynoch-handelsnaam en -voetspoor in Suid- en Suidelike Afrika uit te brei

en die voorste verskaffer van volhoubare plantvoedingsoplossings te wees, gaan ons die

toekoms met vertroue tegemoet.

Skaar jou dus gerus by die voorste invoerder, vermenger en kleinhandelaar van die mees

uitgebreide reeks kunsmisprodukte in Suidelike Afrika ... want ons rus nooit op ons louere nie ...

inteendeel, ons gryp voortdurend verandering aan, want dit is wat ons op die voorpunt van

innovasie hou.

Kynoch

– verbeterde doeltreffendheid deur innovasie.

011 317 2000 |

info@kynoch.co.za

|

www.kynoch.co.za

Nie handeldrywend in dieWes-Kaap nie.

Die beste manier om jou toekoms te

voorspel, is om dit self te skep.

~Stephen Covey

Deur

skep ons die

innovasie

toekoms

uppe marketing A12100/REV