

17
December 2016
LAND
PRODUSENTE-ONDER-
STEUNING-SKATTING (POS)
DRIE JAAR-
GEMIDDELD
Australië
%
1,89
Kanada
%
9,65
Europese Unie
%
19,25
VSA
%
8,71
OPKOMENDE EKONOMIEË
Brasilië
%
3,33
Rusland
%
6,82
Oekraïne
%
-6,13
Suid-Afrika
%
1,67
TABEL 1: ONDERSTEUNING IN DIE VORM VAN SUBSIDIES AAN DIE
ORGANISASIE VIR EKONOMIESE SAMEWERKING EN ONTWIKKE-
LING (OESO)-LANDE.
LAASTE DEKADE
VOORUITSIGTE
ABSOLUTE GROEI
AREA-UITBREI-
DING % PER
JAAR
OPBRENGS-
GROEI % PER
JAAR
AREA-UITBREI-
DING % PER
JAAR
OPBRENGS-
GROEI % PER
JAAR
2012 - 2014 GEMIDDELDE
OPBRENGS
Streekstotaal
3,00%
2,30%
1,00%
2%
1,97
2,33
Suid-Afrika
-0,90%
4,90%
-0,80%
3%
4,24
5,33
Zambië
13,00%
2,90%
1,40%
3%
2,19
2,74
Kenia
3,20%
1,10%
1,60%
2%
1,70
1,95
Tanzanië
7,60%
0,80%
0,50%
3%
1,37
1,81
Malawi
1,00%
9,50%
0,80%
2%
2,19
2,66
Mosambiek
2,30%
0,80%
2,70%
1%
1,06
1,20
DRK
2,90%
0,20%
3,60%
1%
0,83
0,89
Uganda
5,40%
4,80%
1,80%
3%
2,50
3,12
Zimbabwe
1,40%
-1,40%
0,20%
2%
0,68
0,84
TABEL 2: DISAGGREGASIE VAN AREA EN OPBRENGSGROEI VIR MIELIES IN OOSTELIKE EN SUIDELIKE AFRIKA.
groei in opbrengs plaasvind. Dit is een van die redes waarom die
eindpunttantiemestelsel in Suid-Afrika so belangrik is.
Bemarking van ‘n kommoditeit gaan in die toekoms ‘n al hoe
belangriker rol speel. Met beduidende kapitale investering kan ‘n
gewas met 1 t/ha gelig word en met goeie bemarking – en sodoen-
de beter pryse wat gerealiseer word – kan tot ‘n 3 t/ha-effek, in
terme van ‘n gelykbreeksom gesien word. Dit gaan dus belangrik
wees om geld te spandeer aan bemarking.
Die effektiewe gebruik van insette gaan uiters belangrik wees. Dit
beteken nie noodwendig om die goedkoopste insette te gebruik
nie. Normale ekonomiese produksiebeginsels, waar die inset vir
die produsent die hoogste opbrengs teen die hoogste winsgrense
lewer, sal weer oorweeg moet word. Dit wil sê: Kyk na die per
eenheid-toediening wat die hoogste winste lewer.
Daar lê aansienlike potensiaal in die konteks van die nuwe era-
boer om die produktiwiteitsgaping aan te spreek. Die regte kom-
binasie van kwaliteit insette soos saad en kunsmis, die korrekte
bewerkingspraktyke en bestuur kan opbrengste – veral in tuislande
– aansienlik verhoog. Dit is egter noodsaaklik dat plaaslike en
deeglike ondersteuning aan hierdie boere gelewer word.
Graan SA/Sasol fotokompetisie
– Mariana van Deventer 2016