

liter in Oktober 2015 tot R10,72 per liter in Oktober 2016 gedaal.
Die werklike brandstofkoste het in Oktober slegs 47% van die
finale groothandelsprys van diesel uitgemaak. Dit wil sê 53% is
opgemaak deur heffings en belasting.
Oor ‘n jaartydperk het die gelande koste van diesel met 10,6%
gedaal, terwyl belasting met 12,5% toegeneem het en die groot-
handelsmarge dieselfde gebly het.
Die dieselkorting is tans 262 sent per liter, terwyl dit verlede jaar
250 sent per liter was. Die dieselkorting bestaan uit die 154 sent
per liter van die Padongeluksfondsheffing en 108 sent per liter van
die belastingskomponent.
Internasionale kunsmispryse
Alle internasionale pryse van kunsmisgrondstowwe het vanaf
Oktober 2015 tot Oktober 2016 skerp gedaal. Die pryse van DAP,
ureum, ammoniak en kaliumchloried het onderskeidelik met 25%,
20,2%, 63,8% en 23,5% gedaal.
Plaaslike kunsmispryse
Omdat Suid-Afrika om en by 80% van sy behoefte aan kunsmis
moet invoer, is plaaslike kunsmispryse blootgestel aan dieselfde
faktore as in die internasionale mark.
Met die volatiliteit in die wisselkoers gedurende die tydperk onder
bespreking en die feit dat die rand die grootste gedeelte van die
jaar swakker was vergeleke met ‘n jaar gelede, het plaaslike pryse
tot ‘n mindere mate as internasionale pryse gedaal.
Die gemiddelde pryse van MAP, ureum, KAN en kaliumchloried
het oor ‘n jaarperiode tot en met Oktober 2016 met onderskeidelik
9,6%, 16,5%, 12,7% en 12,9% gedaal.
AANWYSERS
OKT
2011 %
OKT
2012 %
OKT
2013 %
OKT
2014 %
OKT
2015 %
OKT
2016 %
Produksieprysindeks (PPI)
Indeks
212,20 10,6 101,70 5,2 108,10 6,3 115,30 6,7 119,10* 3,6 127,00 6,6
Amptelike inflasiekoers
(VPI)
Indeks
94,20 6,0 99,50 5,6 105,00 5,5 111,20 5,9 116,10* 4,6 123,20 6,1
Wisselkoerse**
Rand/dollar
R/$
7,96 -15,6
8,64 -8,6 10,05 -16,3
11,07 -10,2 13,51 -22,1 13,93 -3,1
Rand/pond
R/£
12,54 -14,3 13,95 -11,2 15,95 -14,3 17,66 -10,7 20,73 -17,4
17,16 17,2
Rand/euro
R/E
10,91 -13,4 11,25 -3,2 13,51 -20,1 14,03 -3,8
15,15 -8,0 15,35 -1,3
Rentekoerse***
Bankkoers/
terugkoopkoers
%
5,50 -0,5
5,00 -0,5
5,00 0,0
5,75 0,8
6,00 0,25
7,00 1,0
Prima koers
%
9,00 -0,5
8,50 8,5
8,50 0,0
9,25 0,8
9,50 0,25 10,50 1,0
Ruolieprys
$/vat
109,32 31,8 111,83 2,3 109,30 -2,3 87,89 -19,6 49,50 -43,7 51,40 3,8
R/vat
869,66 52,3 966,33 11,1 1 098,10 13,6 972,69 -11,4 668,75 -31,2 716,00 7,1
Brandstofpryse
Dieselprys (groothandel) Sent/liter
965,45 31,3 1 133,75 17,4 1 260,05 11,1 1 246,39 -1,1 1 093,97 -12,2 1 071,87 -2,0
Gelande koste
Sent/liter
627,63 47,1 742,63 18,3 831,63 12,0 805,63 -3,1 565,63 -29,8 505,63 -10,6
Belasting
Sent/liter
162,50 6,6 182,50 12,3 197,50 8,2 209,50 6,1 240,00 14,6 270,00 12,5
Groothandelsmarge Sent/liter
53,86 5,9 52,50 -2,5 58,00 10,5 61,20 5,5 64,70 5,7 64,70 0,0
Dieselkorting
Sent/liter
142,00 9,2 158,00 11,3 175,00 10,8 187,80 7,3 250,00 33,1 262,00 4,8
Petrolprys
Sent/liter 1 054,00 29,8 1 220,00 15,7 1 330,00 9,0 1 361,00 2,3 1 261,00 -7,3 1 260,00 -0,1
Paraffienprys
Sent/liter
729,41 40,2 867,03 18,9 970,23 11,9 957,23 -1,3 711,83 -25,6 669,63 -5,9
Internasionale
kunsmispryse
DAP (v.a.b. VSA Golf)
$/ton
627,00 9,9 536,88 -14,4 365,83 -31,9 412,00 12,6 440,00 6,8 330,00 -25,0
Ureum (v.a.b.
Oos-Europa)
$/ton
505,88 41,7 430,75 -14,9 311,00 -27,8 335,00 7,7 253,00 -24,5 202,00 -20,2
Ammoniak (v.a.b.
Midde-Ooste)
$/ton
565,00 38,7 688,13 21,8 437,83 -36,4 591,00 35,0 447,00 -24,4 162,00 -63,8
Kaliumchloried (v.a.b.
Oos-Europa)
$/ton
481,67 30,9 466,11 -3,2 343,33 -26,3 301,00 -12,3 285,00 -5,3 218,00 -23,5
Plaaslike kunsmispryse
MAP
R/ton
7 839,00 19,6 8 003,33 2,1 7 661,33 -4,3 8 365,33 9,2 9 857,00 17,8 8 908,00 -9,6
Ureum (korrel)
R/ton
6 634,67 52,7 5 941,67 -10,4 5 952,33 0,2 6 311,67 6,0 6 382,00 1,1 5 329,00 -16,5
KAN
R/ton
4 992,00 37,4 4 773,50 -4,4 4 861,50 1,8 5 377,00 10,6 5 688,00 5,8 4 968,00 -12,7
Kaliumchloried
R/ton
6 578,00 21,1 6 768,00 2,9 6 861,33 1,4 6 972,00 1,6 7 341,00 5,3 6 391,00 -12,9
Saadpryse
Mielies
Indeks
309,41 6,0 328,91 6,3 351,93 7,0 371,29 5,5 392,08 5,6 419,13 6,9
Graansorghum
Indeks
387,76 7,0 420,33 8,4 496,41 18,1 585,76 18,0 645,51 10,2 699,09 8,3
Sonneblomsaad
Indeks
292,95 4,0 303,79 3,7 347,23 14,3 366,67 5,6 390,87 6,6 419,79 7,4
Sojabone
Indeks
342,32 6,0 375,18 9,6 412,32 9,9 435,00 5,5 459,36 5,6 491,52 7,0
Trekkerpryse
Indeks
261,32 -1,2 282,49 8,1 331,92 17,5 367,44 10,7 386,91 5,3 462,74 19,6
Trekkerverkope:
Jaar tot Okt
Eenhede 6 286,00 45,7 7 011,00 11,5 5 815,00 -17,1 5 634,00 -3,1 5 877,00 4,3 5 053,00 -14,0
TABEL 1: BELANGRIKE EKONOMIESE AANWYSERS VIR INSETPRYSE.
*September 2016 gebruik
**‘n Negatiewe persentasie dui ‘n verswakking aan, terwyl ‘n positiewe persentasie ‘n versterking aandui
***Persentasieverskil tussen koerse (persentasiepunte) en nie persentasieverandering nie
21