Previous Page  65 / 143 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 65 / 143 Next Page
Page Background

63

Vordering

Die styging in die boere se bydrae was soos volg:

Progress

The increases in the farmers’ contribution have been as follows:

For the next season we have changed the funding model, because

we realised that many farmers were quitting the programme because

they had to pay a higher percentage of the input costs.

For the 2018/2019

season, the farmers are contributing R3 500 per ha.

This project is no small undertaking and requires intensive admin-

istration and management and sometimes a good deal of passion for

the cause. Planning a project on paper and actually implementing it

are different matters entirely. Simply the logistics of getting 215 in-

terlinks delivered to these areas is a huge challenge – the roads are

not geared for these large lorries, the farmers do not have their own

transport to move the inputs and there is an ever present challenge

of theft and crime which all have to be managed.

The administration – to reconcile the payment from 3 800 farmers

whose literacy levels are generally low; to ensure that the correct

references have been used; to ensure that the number of hectares

purchased etc is all correct – is a huge task in itself. The large

numbers of documents that are required is challenging and keep our

mentors fully occupied during peak times. To do this for one single

farmer is not difficult, but to do it for all the farmers in all the regions

(who do not have access to information systems) is a huge challenge.

This is a concern as it interrupts the mentor-mentee relationship and

inhibits the transfer of knowledge which should be taking place during

contact sessions with the farmer. The mentors are with the farmers on

a very regular basis – to ensure that they all receive the correct inputs,

to train them to use the inputs well and to ensure that they are doing

the right thing in the field.

Project wins

This programme has managed to bring together the rural farmers

(resource-poor farmers), government and the private sector. It is

the first time in the grain sector that we have managed to involve

these different sectors.

Grain SA managed to strike a very good deal on knapsack

sprayers (R210 each) and we have bought 1 000 sprayers which

we will be selling to the farmers at cost. Rovic Leers, a big sup-

plier of mechanisation to the industry, offered the sprayers at a

huge discount. Being able to do your own weed control puts

the farmer in control of the weeds which, if neglected, devastate

the crop.

The fact that the farmers in this programme plant the most modern

hybrids (Roundup Ready and BT) means that the fall armyworm,

which has invaded large parts of South Africa, did not affect the

crop at all. The BT maize offers natural resistance to the worms.

Other neighbouring farmers who do not use this seed were able to

experience the benefits of buying the good inputs and we believe

that a large number of new farmers will in the coming season want

to join the programme as they have witnessed the benefits.

We have managed to get funding from the Department of Science

and Technology to train farmers on basic nutrition, dry beans

production and the process of Nixtamilization (a process used in

the America’s to unlock more of the protein contained in maize).

Ons het die befondsingsmodel vir die volgende seisoen aangepas

omdat ons besef het dat talle boere die program verlaat omdat hulle

’n groter persentasie van die insetkoste moet betaal.

Vir die 2018/2019-

seisoen dra die boere R3 500 per ha by.

Hierdie projek is beslis nie ’n klein een nie en vereis intensiewe ad-

ministrasie en bestuur en soms heelwat passie vir die saak. Die beplan-

ning van ’n projek op papier en die werklike implementering daarvan is

twee heeltemal verskillende sake. Die blote logistiek om 215

interlinks

insette aan hierdie gebiede te lewer, is ’n groot uitdaging – die paaie is

nie vir hierdie groot vragmotors gemaak nie, die boere het nie hulle eie

vervoer om die insette te vervoer nie en daar is die immer-teenwoordige

uitdaging van diefstal en misdaad wat bestuur moet word.

Die administrasie om die betaling vanaf 3 800 boere wie se gelet-

terdheidsvlakke gewoonlik laag is, te rekonsilieer om te verseker dat

die regte verwysings gebruik is, om te verseker dat die getal hektare

wat bewerk gaan word alles korrek is, is op sigself ’n reusetaak. Die

groot hoeveelheid dokumente wat nodig is, is uitdagend en hou ons

mentors in piektye voltyds besig. Dit is nie moeilik om dit vir een

boer te doen nie, maar om dit vir al die boere in al die streke (wat nie

toegang tot inligtingstelsels het nie) te doen, is ’n geweldige uitdaging.

Dit is kommerwekkend, aangesien dit die verhouding tussen mentor

en mentee onderbreek en die oordrag van kennis beperk wat tydens

die kontaksessies met die boer moet plaasvind. Die mentors besoek

die boere op ’n baie gereelde grondslag om te verseker dat hulle al die

regte insette ontvang, om hulle op te lei om die insette goed te gebruik

en om seker te maak dat hulle die regte ding op die lande doen.

Projek-mylpale

Hierdie program het dit reggekry om die landelike boere (wat ’n

gebrek aan hulpbronne het), die regering en die privaat sektor

byeen te bring. Dit is die eerste keer dat ons dit in die graansektor

regkry om hierdie verskillende sektore te betrek.

Graan SA het dit reggekry om ’n baie goeie prys vir rugsakspuite

te beding (R210 elk) en ons het 1 000 spuite aangekoop wat ons teen

kosprys aan die boere sal verkoop. Rovic Leers, ’n groot verskaffer

van meganisering aan die bedryf, het die spuite teen ’n geweldige

afslag aangebied. Die boer wat sy eie onkruidbeheer kan doen, is

in beheer van die onkruid wat, indien dit onbeheer gelaat word,

die gewas kan vernietig.

Die feit dat die boere in hierdie program die modernste basters

(Roundup Ready en Bt) plant, beteken dat die herfskommando­

wurm wat groot dele van Suid-Afrika besmet glad nie die gewas

aantas nie. Die Bt-mielies bied natuurlike weerstand teen die

wurms. Ander bure wat nie hierdie saad gebruik nie, kan die voor­

dele ervaar om die goeie insette aan te koop, en ons glo dat ’n

groot getal nuwe boere in die komende seisoen by die program sal

wil aansluit nadat hulle die voordele gesien het.

Ons het dit reggekry om befondsing by die Departement Weten­

skap en Tegnologie te kry om boere oor basiese voeding, droë-

boneproduksie en die proses van Nixtamilization (’n proses wat

in Amerika gebruik word om meer van die proteïen in mielies te

ontsluit) op te lei.

Year

Jaar

2015/2016

2016/2017

2017/2018

2018/2019

Farmer contributions

/

Boere se bydrae

R3 633 750

R8 601 622

R14 802 964

R25 500 000

Actual increase

/

Werklike styging

R4 967 872

R6 201 341

R10 697 036

136,71%

72,10%

72%

Landbou-ontwikkeling

Farmer development