Background Image
Previous Page  11 / 84 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 11 / 84 Next Page
Page Background

Die dosis vir Stimuplant grondboonentstof is 1 pakkie

(200 g) / 50 kg saad. Gebruik slegs swamdoders wat Thiram

of Thiram derivate bevat of kontak die verspreider. Gebruik

dan dubbel die entstofdosis: 2 pakkies (400 g) / 50 kg.

By eerste aanplanting en of swak plantomstandighede moet

dubbel-enting gedoen word. Indien daar ander produkte

bygevoeg word soos bv.:

B-RUS

: Reg. Nr. B4917, Wet Nr. 36 van 1947

(B-RUS bevat twee isolate

Bacillus subtilis

-bakterieë wat

plantgroeistimulerende organismes is), gebruik 1 pakkie

(200 g) per Ha se saad.

Figuur 1:

Links:

Grondbone behandel met entstof

Regs:

Grondboonplant wat nie met entstof behandel is nie.

Figuur 2:

Ver Links:

Grondbone behandel met entstof

(Sien hoeveelheid en grootte van nodules)

Regs:

Plante wat nie met entstof behandel is nie (Geen nodules)

Distributed by:

Ag-Chem Africa (Pty) Ltd

(Reg. No. 1998/013411/07)

P.O.Box 589, Silverton, 0127, Gauteng, RSA

Tel: (012) 803-0145 • Fax: (012) 803-8418

www.agchem.co.za

SEEDTREATMENT

Stimuplant: Grondbone

Reg. Nr. L 5798 Wet Nr. 36 van 1947

GEBRUIKSAANWYSINGS EN TOEDIENINGSMETODES VIR GRONDBOONENTSTOWWE.

DAAR IS ‘N PAAR METODES VIR TOEDIEN VAN ENTSTOWWE, WAARVAN:

1. Droësaadbehandeling:

Meng die poeier met die kleefmiddel (

Stimulym

) wat by die pakkie ingesluit is. Meng

daarna die poeiermengsel deeglik met die saad. Dit word aanbeveel dat indien hierdie metode gebruik word slegs

400 g poeier/ 50 kg saad toegedien word. Anders kan daar potensieel te veel poeier wees vir die oppervlakte van

die saad indien al 2 produkte gebruik word en word die entstof teen dubbel die dosis toegedien.

2. Toediening in die plantvoor:

Los eers die enstof in ± 5

Ƒ

water op voor die entstof in die mengtenk gegooi word.

Los enige potensiële klonte op. Indien die 5

Ƒ

bg ]b^ m^gd ( mh^]b^g^k `^`hhb phk] dZg g lb_ hhd `^[knbd phk] hf

klonte te voorkom. (ONTHOU: Die Rhizobium is mikroskopies klein. Die poeier is slegs die draer, die Rhizobium is in

die water gesuspendeer). Meng die entstof in die toediener van die planter in genoeg water om in suspensie te bly.

Die water is slegs die draer en enige volume sal doen van 50 - 150

Ƒ

water per Ha, afhangend van wat prakties is vir

die produsent). Wanneer die entstof in die plantvoor toegedien word, word aanbeveel dat 'n dubbele dosis gebruik

word, dus 400 g entstof per 50 kg saad. Slegs 1 pakkie

B-RUS

is voldoende vir toediening in die plantvoor.