Background Image
Previous Page  33 / 44 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 33 / 44 Next Page
Page Background

KOMPETISIEREËLS

1. Inskrywings moet die tema, “Simbiose”, uitbeeld.

2. Slegs amateurfotograwe (dit wil sê persone wat nie ‘n bestaan

maak uit die neem van foto’s nie) mag vir die kompetisie inskryf.

3. Onaanvaarbare gemanipuleerde foto’s sal nie aanvaar word nie.

Onaanvaarbare manipulasie van foto’s behels in wese die byvoe-

ging van visuele elemente wat aanvanklik nie in die foto was nie

(byvoorbeeld wolke of plantegroei), asook die uithaal van beeld-

elemente wat die konteks of tema van die foto verander (byvoor-

beeld ‘n onooglike en substantiewe beeldelement iewers in die

foto). Aanvaarbare manipulasie behels die volgende: Die verande-

ring van die foto se oorspronklike dimensies (

cropping

– gegewe

dat dit nie die konteks of onderwerp verander nie), verstellings aan

onderbeligte of oorbeligte dele (

exposure adjustments

) en verstel-

lings aan die kleurtemperatuur (die algemene kleurtint van die foto

colour temperature correction

). Indien twyfel ontstaan oor die

mate van manipulasie, mag die beoordelaars versoek dat die oor-

spronklike ongemanipuleerde foto beskikbaar gestel word.

4. Slegs e-posinskrywings sal aanvaar word. Die foto’s mag nie klein-

er as 1 MB of groter as 10 MB elk wees nie – in JPG-formaat.

5. Foto’s wat ingeskryf word, moet uniek wees en nie oor dieselfde

onderwerp handel as foto’s wat vir ‘n ander fotokompetisie in-

geskryf is nie. Foto’s wat ingeskryf word, mag ook nie voorheen

gepubliseer wees nie.

6. Die fotograaf moet ‘n fotobyskrif, asook sy posadres en telefoon-

nommer/s, saam met die foto verskaf.

7. Deelnemers kan ‘n maksimum van drie foto’s (waarvan die onder-

werpe verskil) per uitgawe inskryf. Indien meer as drie foto’s in-

gestuur word, sal die eerste drie foto’s wat ontvang word, vir die

kompetisie in aanmerking geneem word.

8. ‘n Deelnemer wat ‘n maandwenner is, kan vir die daaropvolgende

drie uitgawes nie inskryf nie.

9. Persone op die foto moet geïdentiÀseer word (verskaf noemnaam

en van).

10. Fotograwe kan elke maand tot en met die afsnytyd hul foto’s in-

stuur. Inskrywings wat ná die afsnytyd ontvang word, sal vir die

volgende maand se kompetisie ingeskryf word.

11. ‘n Paneel, wat bestaan uit twee professionele fotograwe asook ver-

teenwoordigers van

SA Graan/Grain

en Sasol, sal die foto’s maan-

deliks beoordeel.

12. Alle inskrywings word die eiendom van Graan SA. Die foto’s sal in

‘n databank gebêre word en Graan SA en Sasol mag dit vir toekom-

stige promosie-, bemarkings- en publikasiedoeleindes gebruik.

Deur in te skryf, stem die deelnemer in daartoe en geen eise van

derde partye vir skending van kopiereg kan ingedien word nie.

13. Werknemers van Sasol, Graan SA of Infoworks mag nie vir die kom-

petisie inskryf nie.

14. Graan SA behou die reg voor om foto’s wat onduidelik is of nie aan

die kompetisiereëls voldoen nie, af te keur.

Kyk rondom jou met ‘n kreatiewe oog en stuur vir ons jou interpretasie van die unieke

tema. Is dit dalk ‘n by op ‘n sonneblom of ‘n heuningbekkie wat aan die aalwyn se nek-

tar smul? Die plaaswerker wat ‘n bees melk? Of ‘n produsent wat na die pas-ontkiemde

mielies kyk? Verras ons met jou foto’s van die tema.

R48 000 te wen!

Vanaf Januarie 2018 word daar elke maand, vir twaalf uitgawes aaneen, ‘n

wenner deur ‘n paneel beoordelaars aangewys – met ‘n kontantprys van

R1 500 elk. Die twaalf Ànaliste kom aan die einde van 2018 in aanmer-

king om die wenner van die jaarlikse kompetisie (en dus die tema “sim-

biose”) te wees. Die prysgeld vir daardie kompetisie lyk soos volg:

R15 000

(wenner),

R10 000

(naaswenner) en ‘n derde prys van

R5 000

.

Baie dankie aan Sasol wat weer hierdie jaar die prysgeld borg.

Stuur foto’s na

elmien@infoworks.biz .

Onthou om jou naam, posadres,

telefoonnommer en ‘n byskrif vir die foto saam te stuur.

SLUITINGSDATUM:

Januarie 2018: 4 Januarie

Februarie 2018: 31 Januarie

Simbiose

– n die natuur, tussen mens en dier

of mense onderling

GRAAN SA

/

SASOL

FOTOKOMPETISIE

Vanjaar se Graan SA/Sasol-fotokompetisietema “Simbiose” (Grieks:

Syn

= saamwees

+

bios

= lewe) beteken letterlik “saamlewe” en verwys na enige direkte en intieme

saamleefverhouding tussen twee organismes van verskillende spesies.