• Login
  • Search Icon

Graan SA/Omnia Boerepatentkompetisie

16 May 2014

Die wenners van die Graan SA/Omnia Boerepatentkompetisie is op 14 Mei 2014 bekend gemaak

Kategorie: Masjinerie, implemente en landboutoerusting (Nuut)

A J Esterhuizen; Leeudoringstad

Onkruidgifspuit

Kategorie: Masjinerie, implemente en landboutoerusting (Gemodifiseer)

Jan Tromp; Vanderbijlpark

Sonkragaangedrewe voerder

Kategorie: Gereedskap (Nuut)

Bertus Goosen; Botswana

PVC pypklampmaker            

Kategorie: Gereedskap (Gemodifiseer/aangepas)

Myburgh Boerdery; Ermelo

Vries-brandyster                   

Kategorie: Huishoudelike-/tuintoerusting (Nuut)

Bertus Goosen; Botswana

Draadtrekker klampstuk       

Kategorie: Huishoudelike-/tuintoerusting (Gemodifiseer/aangepas)

Tanya Goosen; Botswana

Potplantdruppers       

Kategorie: Ope afdeling

Cobus van Coller; Viljoenskroon

Varieerbare entstoftoediener