• Login
  • Search Icon

Veevoer kan koringboere premie gee

23 Jan 2012
Wes-Kaapse koringboere het die pryshef in die hand aangesien veevoervervaardigers in die provinsie deesdae mielies met broodkoring vervang. Geel mielies word grootskaals uitgevoer en veevoervervaardigers het besluit om dit met relatief goedkoop broodkoring te vervang. 'n Eerste Mnr. Willem Stander, hoof van verkrygings by Meadow Voere, sê dit is die eerste keer in 29 jaar wat hy in die voerbedryf is dat dit ekonomies lewensvatbaar is om broodkoring pleks van mielies te gebruik.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/veevoer-kan-koringboere-premie-gee