• Login
  • Search Icon

Veeboere kry dalk hulp met roofdiere

20 Jun 2011
Die Regering het wakker geskrik oor Suid-Afrika se enorme roofdierprobleem en R140 miljoen bewillig vir ’n wetenskaplike ondersoek na en die bestryding van roofdiere. Dit volg n? onderhandelings tussen die Probleemdier-bestuursforum (PBF) en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Daarmee is ’n groot slag geslaan vir veeboere en die land se ekonomie, aangesien sowat R1,4 miljard se kleinvee jaarliks deur roofdiere doodgemaak word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/veeboere-kry-dalk-hulp-met-roofdiere