• Login
  • Search Icon

SA kort jong boere - Gordhan

26 Aug 2011
Die gebrek aan deelname deur die jeug in die landbousektor is ’n groot bron van kommer, sê mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies. “Die gemiddelde ouderdom van ’n Suid-Afrikaanse boer wissel van 56 tot 62 jaar. D?t bedreig die volhoubaarheid van die sektor,” het Gordhan op die bekendmaking van die Land Bank se finansi?le resultate gesê. “Daarom is dit belangrik om die jeug by die landbou te betrek.” Gordhan sê dit is nie waar om te redeneer dat die jeug nie wil werk nie.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/sa-kort-jong-boere-gordhan